AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

EU gryp in ná Russiese kosboikot

Die Europese Unie is oorgehaal om produsente te ondersteun wat deur die Russiese verbod op landbouprodukte geraak word.

Vrugte- en groenteprodusente in Europa verwelkom die Europese Unie (EU) se besluit om die EU-landbousektor te ondersteun wat nou in ’n krisis gedompel is deur die Russiese invoerverbod op landbouprodukte. Voorgestelde maatreëls moet egter dringend toegepas word om verdere mark-agteruitgang te verhoed.

Die Russiese verbod is ’n vergeldingsaksie ná EU-sanksies weens Moskou se bedrywighede in die Oekra?ne.

Die EU-kommissaris Dacian Ciolos sal aanstaande week nuwe maatreëls aankondig om die mark te stabiliseer, met die fokus op bederfbare vrugte- en groenteprodukte. Hy het gesê die uitsonderlike situasie wat uit Rusland se aksies spruit, vereis vinniger en doeltreffender toegang tot markinligting. ’n Intensiewe moniteringsmeganisme vir die mark, waartoe alle lidlande sal bydra, word nou in plek gestel.

Konsultasie met lidstate sal vir so lank as nodig op ’n weeklikse grondslag plaasvind. “Produsente van oor die hele EU kan opnuut verseker wees dat ons elke sektor en mark monitor en sal optree wanneer beduidende risiko’s na vore kom. Ons beskik oor die begrotings- en  wetlike instrumente vir Europese aksie,” het Ciolos gesê.

Die kommissie het ’n voorlopige ontleding van die vernaamste sektore gedoen wat deur die Russiese boikot geraak word – vrugte, groente, suiwel- en vleisprodukte. Almal stem saam dat veral sekere bederfbare groente die dringendste deur die verbod geraak word – waar die seisoen reeds begin het en 'n sleutelmark skielik verdwyn het met geen onmiddellike vooruitsig van ’n klaarblyklike alternatief nie.

Die groot Copa-Cogeca-alliansie vereis die inwerkingstelling van buitengewone markmaatreëls soos om produkte van die mark te onttrek en na welsynsorganisasies te stuur, vervroeging van die datum vir direkte betalings, promosieveldtogte wat vinniger in plek gestel word om nuwe aanvraag te bespoedig en die bespoediging van vrye handelsooreenkomste met nie-Europese lande om hul markte te ontgin.

“Die pryse van bederfbare produkte soos vrugte, groente en vars suiwelprodukte word alreeds negatief deur die krisis geraak, met prysverlagings van tot 50% in sommige gevalle, en die pryse van ander produkte wat ook deur die verbod geteiken word, is óók onder druk,” sê Albert Jan Maat, Copa-voorsitter.

Cogeca-voorsiter Christian Pees sê die situasie is nie die landbou-voedselbedryf se skuld nie, maar dis die bedryf wat nou die hardste getref word. “Die kommissie moet ook verseker dat maatreëls tussen lidstate gekoördineer is en dat bykomende fondse beskikbaar is om die krisis af te weer,” het Pees gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Soek eerbare ware liefde
Mooi persoonlikheid. Mense mens. Lief vir lewe . lief vir natuur. Uitdagings. Living on the edge. Opreg reguit persoon met baie liefde om te gee
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot