AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4869
-11,00
SOYA
05 Okt
-
9100
-40,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7207
38,00
WMAZ
05 Okt
-
4948
32,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

EU kap terug oor hoender-krisis in SA

Die EU gooi wal voor 'n betoging oor ingevoerde hoendervleis in Pretoria.

Ingevoerde Europese hoender is nié die rede vir die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf se krisis en werkverliese nie.

Só het mnr. Marcus Cornaro, die Europese Unie se ambassadeur in Suid-Afrika, op 31 Januarie op 'n media-inligtingsessie gesê. Dis 'n dag voor 'n beplande SA vakbond-betoging na die EU-kantoor in Pretoria op 1 Februarie.

Volgens hom het voerkoste in Suid-Afrika weens twee jaar van droogte met 30% tot 50% gestyg. “Vir 'n bedryf soos pluimvee, waar voerkoste 70% tot 75% van totale insetkoste is, was dit ongetwyfeld 'n ramp.” Ander faktore wat hy genoem het, wat volgens hom die bedryf strem, is elektrisiteitspryse, ondoeltreffendhede, belegging in toerusting om pekelwater tot hoender te voeg, en verbruikers se pryssensitiwiteit.

Volgens Cornaro erken SA owerhede self dat die bedryf se krisis ingewikkeld is en deur veelvuldige, ingesluit strukturele, kwessies veroorsaak word. Hoenderinvoer uit Europa het die laaste paar jaar gestyg, maar Cornaro het gesê dit verteenwoordig slegs sowat 7% van die totale plaaslike hoenderverbruik, en Europese stukke aan die been slegs sowat 14% van dié mark. “Hoewel dit beduidend is, het dit 'n marginale invloed op die bedryf.”

'EU hoender nie so goedkoop'

Verder is die Europese hoender volgens hom nie so goedkoop soos wat beweer word nie – in 2015 was die vry-aan-boord-prys, selfs al kon dit tariefvry ingevoer word, 50% hoër as die prys van produkte uit lande wat die Most Favoured Nation-tarief van 37% moet betaal.

Cornaro het gesê dit is nodig dat ernstig aandag gegee word aan die bedryf se mededingendheid en reaksievermoë, eerder as om die EU die sondebok te maak. Volgens hom is van die probleme in die Suid-Afrikaanse bedryf dat daar te min mededinging is, en dat die paar groot maatskappye ook self voer vervaardig. “Dit was dalk vir te veel jare te knus?”

Voer uit na EU

Cornaro het Suid-Afrika aangemoedig om aansoek te doen om hoender na die EU uit te voer.

Die EU-verbruik van hoender is hoog en meer as 800 000 ton borsvleis word jaarliks ingevoer.

“Mededingend geproduseerde Suid-Afrikaanse hoender sal maklik in die EU verkoop.” EU-amptenare het reeds aangedui hulle wil met Suid-Afrikaanse amptenare saamwerk om dit moontlik te maak.

Lovell se kommentaar

Mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die SA Pluimveevereniging (SAPV), verskil van Cornaro oor die invloed van Europese hoenderinvoer. “Dit ís tans die hoofprobleem: Meer as 80% van ingevoerde hoenderstukke aan die been kom van die EU.”

Oor Cornaro se kritiek op die plaaslike bedryf, het Lovell gesê ook in die EU is daar slegs 'n paar dominante maatskappye in elke land, en dat dit verder nie saak maak wie voer vervaardig nie, omdat voer beide binne en buite maatskappye verkoop word.

“Ons voerkoste is in werklikheid, volgens 'n studie deur die Universiteit van Wageningen, laer as die EU s'n.”

Lovell sê die SA bedryf sien uitvoer as deel van sy groeistrategie en nie as 'n oorlewingstrategie nie. “Die EU laat ons nie toe om na hulle uit te voer nie. Ons sou hulle oortref, en dit is nie in hul belang nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
-0.5%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.86
-0.7%
Silwer
20.68
-1.8%
Palladium
2,304.50
-0.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,345
-0.8%
Alle aandele
65,777
-0.8%
Hulpbronne 10
63,505
-1.7%
Industriële 25
79,662
-0.5%
Finansiële 15
14,010
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot