AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9438
0,00
CORN
27 Sep
-
4808
0,00
SOYA
27 Sep
-
9245
0,00
SUNS
27 Sep
-
9867
0,00
WEAT
27 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
27 Sep
-
4802
0,00
YMAZ
27 Sep
-
4710
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

EU wil wegdoen met rompslomp

Die Europese Unie (EU) het 'n konsepdokument aan die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) voorgelê waarin die unie hom bereid verklaar om artikel 8 van die Algemene Ooreenkoms oor Tariewe en Handel (AOTH) beter te omskryf sodat markte binne die EU meer toeganklik vir ontwikkelende lande sal wees.

Volgens die dokument is daar oordrewe grensprosedures by lidlande van die EU wat beperkings plaas op in- en uitvoer. Die betrokke artikel erken die noodsaaklikheid om die ingewikkelde aard van die invoer- en uitvoerformaliteite tot die minste te beperk, maar vereis nie dat dit ingekort word of stel nie voor hoe dit gedoen moet word nie. Die artikel erken die noodsaaklikheid dat die getal en verskeidenheid tariewe en heffings verminder word, maar vereis nie 'n verbintenis daarna van lidlande nie. In die voorlegging aan die WHO, stel die EU voor dat dié artikel duideliker omskryf word. 'n Aantal algemene verbintenisse wat die WHO se beginsels weerspieël, behoort daarin vervat te word, asook meer spesifieke voorsiening rakende tariewe en heffings, dokumente, doeane-reëlings en ander in- en uitvoerprosedure en spesiale differensiële behandelingsmaatreëls. Dié verbintenisse behels onder meer deursigtigheid en voorspelbaarheid in die toepassing en uitwerking van alle grensprosedures. Voorts is die EU-lede bereid om hulle te verbind om rompslomp in handeldrywing te voorkom. Hulle wil hulle verbind tot die beginsel en toepassing van spesiale behandeling van ontwikkelende lande. Die dokument verwys na tariewe wat spesiaal deur van die EU-lande gehef word om hul eie produkte te beskerm. Daar sal afgesien word hiervan deur tariewe wat net koste sal dek. 2 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.38
-0.3%
Rand - Euro
17.35
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.65
+0.6%
Silwer
18.53
+1.0%
Palladium
2,053.00
+0.5%
Platinum
855.50
+0.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot