AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Europa fokus ook op menseregte

Verskeie Europese leiers sê groter fokus behoort op menseregte en die nakoming daarvan op dié kontinent geplaas te word.

Verskeie Europese leiers sê groter fokus behoort deesdae op menseregte en die nakoming daarvan op dié kontinent geplaas te word.


Tydens die opening van die 2011 Global Media Forum, Maandag (20 Junie) in Bonn, Duitsland, het verskeie van die sprekers daarna verwys dat "daadwerklike verandering" ten opsigte van menseregtevergrype moet plaasvind. In die besprekings is nie baie na Afrika en China verwys nie - soos gewoonlik die geval is - terwyl dit ook op die Europese kontinent se eie voorstoep plaasvind.

 

Mnr. Thorbjorn Jagland, sekretaris-generaal van die Komitee vir Europa, sê ook Europese leiers moet begin standpunt innneem oor uitsprake teenoor sekere nasionaliteite in die streek, wat tot vooroordele jeens sekere kulture en bevolkingsgroepe kan lei.

 

"As menseregte nie daar is vir elkeen van ons nie, dan is dit in werklikheid vir niemand daar nie, want dan is niemand op die ou end veilig nie. Die twee oorloë wat op ons kontinent plaasgevind het, is tekens daarvan," aldus Jagland.

 

Minderheidgroepe

Jagland sê menseregte speel 'n belangrike rol in die beveiliging van minderheidsgroepe, hulle bestaan en regte - veral wanneer dit deur meerderheidsgroepe onderdruk word.

 

'n Voorbeeld van wat al vir Suid-Afrikaanse boere gedoen is in dié verband, is toe die Vryheidsfront Plus verlede jaar plaasmoorde voor die nie-verteenwoordigde nasies en persone-organisasie (UNPO) se jaarkongres gebring het om weier bewusmaking daarvan te bewerkstellig.


‘n Mosie waarvolgens plaasmoorde in Suid-Afrika as ernstige menseregteskendings veroordeel is, is toe in Rome aanvaar. Dr. Pieter Mulder, die leier van die party, het die saak voor die organisasie gestel. Lees meer hier.

 

Suid-Afrika

Tydens Maandag se bespreking is Suid-Afrika by name genoem om as 'n voorbeeld vir Europa te dien. Mnr. Morten Kjaerum, direkteur van die Europese agentskap vir menseregte, sê hy was vroeër deel van 'n groep aktiviste wat net ná Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing opleiding aan lede van die polisie moes gee rakende menseregte. 

 

" 'n Kollega van my het toe vir my gevra hoekom lei julle polisielede in Suid-Afrika op, maar opleiding oor menseregte word nie aan polisielede in Europa gegee nie?" Kjaerum sê dit is duidelik dat selfs in Europa baie gedoen moet word om die polisie en plaaslike owerhede oor menseregte op te lei.

 

Volgens Kjaerum was hy geskok om volgens onlangse opnames te sien hoe mense met gestremdhede in Europese lande hanteer word.


" Drastiese verandering is tans nodig, ook in Europa, rakende mensregte" .

 

20 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.19
+0.8%
Rand - Pond
20.97
+0.3%
Rand - Euro
18.05
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,780.49
+0.5%
Silwer
22.58
+1.7%
Palladium
1,848.50
-0.1%
Platinum
1,003.85
+1.3%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe is so kosbaar dat jy dit moet deel met n lewensmaat
Ek het die lewens pad gestap en het nog net respek vir ander mense gehad. Ek soek geen issues in my lewe nie en wil dus nie n las op. my he nie. Nog 7 jaar dan tree ek af en wil...
Bok vir Sports ....nie sommer iets wat ek nie sal try nie
Ek is n opwindende mensie wat glad nie kan of wil stilsit nie. enige iets wat buite die huis gedoen kan word is ek game voor. lank genoeg toe gesluit gewees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot