AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Europese terugslag vir glifosaat

’n Voorstel dat verkope van glifosaat in die EU tydelik voortgesit mag word, is amptelik van die hand gewys.

Die politieke kartetse vlieg oor kontinente en tussen drukgroepe nadat ’n voorstel dat verkope van die onkruiddoder glifosaat in die Europese Unie (EU) tydelik voortgesit mag word, amptelik van die hand gewys is.

Drie EU­-lidlande met van die meeste inwoners ­ Frankryk, Duitsland en Italië ­ wat ten minste 65% van die unie se burgers verteenwoordig, het buite stemming gebly, wat meegebring het dat die nodige meerderheidsteun vir die voorstel nie verkry kon word nie.

Die lisensie vir die verkoop van glifosaat in die EU verstryk einde vandeesmaand. Hernuwing van die lisensie vir die volgende 15 jaar het die afgelope maande wye teenstand vanaf verskeie drukgroepe en aktiviste ontlok. Hulle vrees onder meer dat die middel kankerwekkend is.

Die Europese Kommissie, die EU se uitvoerende arm, het intussen voorgestel dat verkope tydelik vir 12 tot 18 maande toegelaat word, terwyl die Europese Agentskap vir Chemiese Middels ’n hersiene standpunt oor glifosaat se gesondheidsimpak formuleer.

Dié kompromis is nou in die jongste stemming verwerp, en het die toekoms van glifosaat, die wêreld se algemeenste onkruiddoder, in Europa is in onsekerheid gedompel. Die Europese Glifosaat-­taakgroep, bestaande uit chemiese maatskappye wat in die lewe geroep is om ’n veldtog ten gunste van hernuwing van die lisensie te voer, het in reaksie die “uiterste verpolitisering” van die hernuwingsproses, wat op wetenskaplike feite gegrond behoort te wees, betreur.

“Die skielike verstryking van die lisensie sal ernstige gevolge vir Europese boere hê. Lidlande se besluit om buite stemming te bly, is ’n hartseer teken van hoe polities gelaai die proses geraak het,” het die groep se voorsitter, mnr. Richard Garnett, gesê.

Hy het daarop gewys dat die Europese Agentskap vir Chemiese Middels in die verlede al bevind het dat glifosaat onwaarskynlik kankerwekkend is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.11
+0.5%
Rand - Euro
17.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot