Dr. Faffa Malan vertel meer van Vra die veearts - Wat beesboere moet weet (1), ‘n nuttige handleiding vir beesboere.
‘n Nuttige handleiding vir beesboere het pas die lig gesien, waarin veeartse praktiese vrae wat beesboere het, toelig en beantwoord.
Die titel van dié boek is Vra die veearts - Wat beesboere moet weet (1) en die samesteller is die bekende veearts, dr. Faffa Malan. Landbouweekblad is die uitgewer.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.