AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Familieboerdery ‘bly sentraal in RSA’

Boerdery as ‘n familiebesigheid staan absoluut sentraal in die Suid-Afrikaanse landbou-omgewing.

Hierdie tema is tydens die tweede sessie van dag drie van Nasie in Gesprek op die Nampo-Oesdag bespreek, wat deur Theo Vorster, Uitvoerende Hoof van Galileo Capital, aangebied is.

Die paneel het uit top-sakelui in die landbou bestaan met mnr. Tommie van Zyl, uitvoerende hoof van ZZ2; Pieter Karsten jnr, adjunk besturende direkteur van die Karsten Groep; prof. Elmarie Venter, direkteur van Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit se Eenheid vir Familie-ondernemings en mnr. Danie Minnaar, voorsitter van Senwes Beperk.

Vorster kon dit nie beter uitgespel het nie: “Dit gaan oor die familie as 'n eenheid.” Hier is daar baie uitdagings en suksesse ter sprake. Familiebesighede bestaan volgens Van Zyl al sedert 399 vC. “Daardie raamwerk is vandag nog relevant waar standhoudendheid en vertroue kardinaal is. Dit gaan oor die sisteem se doel.”

 John Deere was familiebesigheid

Venter het hierby aangesluit deur te noem dat “familiebesighede 98% van alle besighede uitmaak (wêreldwyd).” Minnaar het die familie-aspek beklemtoon: “Die John Deere’s en Monsanto’s van vandag was eens op 'n tyd familiebesighede.” Dit opsigself wys die waarde van familiebesighede.

In kruks, om die voortbestaan van ‘n familiebesigheid te verseker, is “die belangrikste element om seker te maak dat die organisasie-geheue behoue bly; om ‘n resep te kan ontwikkel om ‘n super-organisme te bou,” so vertel Van Zyl.

Karsten verstaan sy rol binne hierdie superstruktuur: “As jonger boer moet jy vrede daarmee maak dat jy ondergeskik is, jy moet nog baie verder groei en vorder. Hier is ek net bevoorreg om deel te wees van die besigheid se groei.”

Opvolgbeplanning

Minnaar het die aspek van opvolgbeplanning aangeraak “Ons bestee nie genoeg tyd aan opvolgbeplanning nie.”

In 'n familiebesigheid moet die “aandag op dieselfde onderwerp toegespits wees,” dit is Van Zyl se siening waar “Waardes en normes geraffineer word tot die volgende vlak.” Venterhet vertel dat daar vier belangrike elemente hier is om na te kyk soos “die funksionele gebiede waar mense aangestel word, bestuursmeganismes wat aangepas kan word asook kommunikasie en kulturele waardes.” Sy het dit aangevul met die feit dat familiebesighede ook “sosiale en entrepreneuriese kapitaal” het.

Vir Van Zyl van ZZ2, wat die helfte van die tamaties in Suid-Afrika produseer, gaan “dit oor die regeerproses. Die eienaarskap beïnvloed hoe die samestelling van die regeerders lyk.” Met Venter wat klem lê: “Dit is 'n onomwonde feit dat familieboerdery aanhou groei en 'n baie belangrike rol speel.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot