AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

FarmSol en SAB bemagtig boere in Noordwes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die 32 verheugde boere van Taung, Noordwes, het plaastoerusting van FarmSol en die Suid-Afrikaanse Brouerye ontvang. Foto: Funiwe Ngwenya-Mohloba
Die 32 verheugde boere van Taung, Noordwes, het plaastoerusting van FarmSol en die Suid-Afrikaanse Brouerye ontvang. Foto: Funiwe Ngwenya-Mohloba
FarmSol Holdings en die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) het ’n skenking aan boere in Noordwes gegee wat hul produktiwiteit ’n hupstoot kan gee.

As deel van sy deurlopende verbintenis tot die ontwikkeling van opkomende boere het FarmSol Holdings met die samewerking met SAB vanoggend splinternuwe trekkers en boerderytoerusting aan 32 produsente in Taung, Noordwes, geskenk.

Begunstigdes het die skenking van R8 miljoen ontvang op ’n seremonie by die Ipelegeng-koöperasie in die Taung-munisipaliteit.

Mnr. Sipho Sibinda, een van die begunstigdes, sê die skenking het sy lewe verander het. “Ek is nou in staat om ’n goeie wins te maak. Ek het ’n huis gekoop en ek kan my kinders na ’n goeie skool neem. Ek is baie bly hieroor.”

Die oorhandiging is ’n gesamentlike poging deur FarmSol en SAB om verdienstelike boere te bemagtig en om hul produktiwiteit te verbeter. Dit sluit aan by FarmSol se jare lange pogings om te verseker dat toegang tot meganisasie en die nuutste tegnologie nie hindernisse word wat nuwe-eraboere terughou nie.

FarmSol beoog om van kleinboere volhoubare, kommersiële produsente te maak. Sedert die maatskappy se ontstaan in 2016 is duisende kleinboere en nuwe-eraboere ondersteun deur innoverende finansiering, marktoegang, uitbreidingsdienste en meganisasie-oplossings.

Mnr. Aron Kole, besturende direkteur van FarmSol Holdings, het gesê die skenking bemagtig boere om self hul suksesse te bepaal en ’n toekoms te skep wat hulle self wil sien. Volgens Kole is dié oorhandiging die eerste van vele boere-ontwikkelingsinisiatiewe op FarmSol se 2023-kalender.

“Trekkers het die mag om ’n plaas tot lewe te bring en om voedselproduksie moontlik te maak wat miljoene voed. Hierdie werktuie is egter die duurste toerusting wat jy op die plaas kan kry en SAB en FarmSol het dit vir die boere moontlik gemaak om te sê hulle is ook eienaars.”

bemagtiging,
Van links is mnre. Josh Hamman, direkteur van landbou-ontwikkeling en volhoubaarheid by die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB), Aron Kole, besturende direkteur van FarmSol Holdings, me. Zoleka Lisa, SAB se vise-president vir korporatiewe sake, en mnr. Victor Thindisa, hoofdirekteur van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Foto: Funiwe Ngwenya-Mohloba

Me. Zoleka Lisa, SAB se visepresident van korporatiewe sake, het gesê as ’n besigheid is SAB afhanklik van landbougewasse van hoë gehalte van florerende gemeenskappe en gesonde ekostelsels. “Ons gee ook om vir die mense wat dit laat gebeur en het hard gewerk om bestaande en opkomende boeregemeenskappe te ondersteun om toegang tot landboukundige inligting en die beste bedryfspraktyke te kry. Dit sluit in die benutting van tegnologie se krag om opbrengste en produktiwiteit te verbeter.”

Bydrae tot voedselsekerheid

Noordwes lewer ’n belangrike bydrae tot voedselsekerheid in Suid-Afrika. Meer as 20% van Suid-Afrika se mielie-oes word in die provinsie verbou.

Kole het gesê toegang tot meganisasie en tegnologie sal fundamenteel wees vir Noordwes om sy volle landboupotensiaal te verwesenlik.

“Sonder krag op die plaas en die toepaslike aanvullende gereedskap, werktuie en masjinerie sukkel boere om uit bestaansproduksie te kom. Die kleinskaalse plaassektor se vraag na meganisasie moet verhoog word om die landboupotensiaal van boere in Taung te verhoog. Dit sal produktiwiteit verhoog en beleggings uit die private sektor aanmoedig.”

Die maatskappy sien daarna uit om sy bedryfsdoelwitte van die bemagtiging van plaaslike verskaffers en boere te bereik en om sy maatskaplik-ekonomiese impak te verbreed.

“Meer moet gedoen word om meer opkomende boere te ondersteun, veral onder die jeug wat gretig bly om te boer. Baie wat die sektor wil betree, kom egter voor groot hindernisse te staan.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
+1.0%
Rand - Pond
22.31
+0.6%
Rand - Euro
19.72
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
990.76
+0.6%
Palladium
1,440.39
-0.2%
Goud
1,982.65
+0.7%
Silwer
23.08
+0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,973
+0.3%
Alle aandele
75,488
+0.3%
Hulpbronne 10
65,039
-1.1%
Industriële 25
102,482
+0.8%
Finansiële 15
15,432
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot