AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Fauresmith-uithourit op laaste skof

Die laaste steil berg lê Donderdag vir deelnemers aan die uithourit by Fauresmith voor.

Die laaste steil berg lê Donderdag (7 Julie 2011) vir deelnemers aan die nasionale uithourit by Fauresmith voor.


Luidens ’n berig in Volksblad (7 Julie 2011) is sowat 80% van die moordende uithourit reeds voltooi, met 44 ruiters wie se deelname reeds in die eerste skof kortgeknip is.


Die eerste dag se skof van 75 km was baie moeilik. Altesame 343 perde het die eerste skof voltooi nadat 387 perde weggespring het. Sterk wind, los klippe en plasse water het die rit moeilik gemaak.

Altesaam 96 perde moes verlede jaar ná die eerste dag onttrek word. Ander perde is weens mankheid, spierprobleme of weens ’n vinnige hartklop aan die uithourit onttrek.


Tevrede

Die organiseerders sê hulle is tevrede met die rit tot dusver.

“Geen ernstige probleme het voorgekom nie. Uit ’n organiseerdersoogpunt verloop alles goed,” aldus me. Rienie White, die organiseerder van die uithourit.


White vertel dat die moeilikste deel van die rit reeds verby is en dat die ruiters Donderdag ’n korter pad het om te volg terug na die kamp toe. Dié berg, Sandy Mount, is egter so moeilik dat die ruiters op sommige plekke sal moet stap.


Intussen vertel “Oom Ammie”, soos hy op die kampterrein bekend is, dat hy vanjaar hoop om sy 30ste Fauresmith-uithourit te voltooi. Hy voel baie bevoorreg om die rit saam met sy kinders en ses kleinkinders te kan aflê.


Lees Oom Ammie se storie hier


Bron: Volksblad


7 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot