AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Fawu kap Zokwana óók oor veewagterloon

Fawu mik nou ook 'n kaphou na die Minister van Landbou oor sy veewagter se vergoeding.

Die Food and Allied Workers Union (Fawu) het nou ook in die stoeikryt geklim na aanleiding van die “krummels” van net R800 per maand wat die nuwe Minister van Landbou, mnr. Senzeni Zokwana,  sy veewagter betaal.

“Ons verwelkom die National Union of Mineworkers (NUM) se beroep op die minister en ook alle vakbonde, asook leiersfigure in die gemeenskap, om in die praktyk te doen wat hulle in die openbaar verkondig,” het Fawu in ’n persverklaring gesê.

Fawu sê werkers wat ander werkers in diens neem, moet aanvaarbare salarisse aan hulle betaal en nie agter hul werkersklas-posisie wegkruip nie – "nes dieselfde beginsel moet geld vir klein ondernemings wat aanvaarbare salarisse aan húlle werknemers moet betaal, soos wat deur die nuwe Minister van Kleinsakeontwikkeling (SMME) aanbeveel word".

“Ons vertrou dat Minister Zokwana en natuurlik ook alle werkgewers soos groot maatskappye asook kabinetministers en vakbonde, op hierdie beroep van NUM sal ag slaan en die werkers wat hulle in diens neem, aanvaarbare salarisse sal betaal, of dit nou vir huishoudelike of enige ander soort werk is," het Fawu gesê.

“Fawu sal intussen onverpoos saam met Zokwana en die administrasie van die vyfde demokrasie werk in sy volgehoue pogings om transformasie binne die landskap van visserye, bosbou en landbou, verder te voer. Sodoende kan die sosio-ekonomiese opheffing van almal wat in hierdie sektore werk en leef,  verseker word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-0.2%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,721.27
-0.3%
Silwer
20.86
-1.0%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot