AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Feite nodig oor arbeid op plase

’n Opname is nodig om werklik te bepaal wat op plase aangaan rakende arbeid, sê Agri SA.

’n Mandaat met agt stappe is tydens Agri SA se jaarlikse kongres in Johannesburg voorgelê in ’n poging om arbeidsprobleme in die landbou aan te pak. Mnr. Anton Rabe, voorsitter van die organisasie se arbeidskomitee, sê dié mandaat vloei voort uit die daling van die aantal werkgeleenthede in die primêre bedryf van sowat 900 000 in 1995 tot ongeveer 638 000 vanjaar.

“En die nasionale beplanningskommissie wil hê die landbou moet 1 miljoen werksgeleenthede skep. Iewers klop iets nie. Ek moet eerlik wees, as ek ’n keuse tussen mens en masjien het, gaan dit nie die mens wees nie – en dis ’n probleem,” vertel Rabe.

Rabe het ’n sterk boodskap gehad vir boere wat nie aan wetgewing en die bepalings voldoen nie. “Ons kan nie en ons wil nie werkgewers verdra wat nie aan wetgewing voldoen nie.” Die organisasie sê hy sal saam met ander belanghebbendes werk om oortreders aan die pen te laat ry.

Net een
Rabé het boere ook gewaarsku dat net een geïsoleerde voorval van ’n arbeidsoortreding deur ’n boer nodig is om die totale bedryf se beeld te skaad en te benadeel. “Een geval van nie-nakoming, een van nie-betaling van die minimum loon is een te veel.”

Dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, het Rabé se standpunte ondersteun: “Net een boer wat ’n fout maak of rassisties optree, dompel die totale bedryf in ’n ongunstige beeld.”

Mandaat
Rabe het ’n mandaat met agt stappe aan die kongres voorgelê waarvolgens die organisasie die landboubedryf se arbeidsomgewing wil verbeter. Die eerste stap is om ’n opname te doen op plase om die werklike stand van sake te bepaal. “Ons kort feite wat die bespiegelings ter ruste kan lê.”

Volgens dié opname moet ’n beste praktyk vir die bedryf ontwikkel word. Dit kan ook stabiliteit bring oor bewerings dat buitelanders minder as die minimum loon betaal word. “Ons moet oopkop wees en kompromieë aangaan vir die beste belang van almal in die bedryf.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.87
+1.1%
Rand - Pond
20.15
+0.1%
Rand - Euro
17.55
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,690.01
+1.7%
Silwer
20.48
+7.6%
Palladium
2,246.50
+3.7%
Platinum
900.00
+4.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,806
+0.7%
Alle aandele
64,184
+0.7%
Hulpbronne 10
61,547
+2.2%
Industriële 25
77,492
+0.1%
Finansiële 15
13,802
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot