AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Ferreira: 'Vrye handel is illusie'

Vrye internasionale handel is ’n droombeeld. Hoe gouer die Suid-Afrikaanse Regering dít besef, hoe beter, sê mnr. Neels Ferreira.

Vrye internasionale handel is ’n droombeeld. Hoe gouer die Suid-Afrikaanse Regering dít besef, hoe beter, sê mnr. Neels Ferreira, voorsitter van Agri SA se bedryfskamer.


Ferreira het kommentaar gelewer op die groot styging in die hoeveelheid pluimvee en bevrore varkvleis wat volgens die Regering oor die afgelope jaar ingevoer is.


Verminder werksgeleenthede

Ferreira sê ingevoerde, verwerkte produkte ontneem Suid-Afrikaners van broodnodige werksgeleenthede. “Buiten vir dié poste wat verlore gaan, kon ons ook talle geleenthede op verwerkingsvlak geskep het as dié produkte nie ingevoer was nie. Ons grootste probleem is nie armoede nie, maar dat die ekonomie nie vinnig genoeg groei nie.”


Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se direktoraat internasionale handel het in sy kwartaallikse handelsverslag aangedui dat die invoer van bevrore hoendervleis vanuit Brasilië met 390% gestyg het, terwyl die invoer van bevrore varkvleis vanuit Duitsland verlede jaar 131% hoër was as in 2009.


Die pluimvee- én die varkbedryf meen egter dié statistiek is ietwat hoog.

Mnr. Theo Delport, besturende direkteur van Astral Foods se pluimvee-afdeling, sê dié maatskappy se inligting dui daarop dat die invoer van Brasiliaanse pluimvee vanaf 2009 tot verlede jaar met 3,7% toegeneem het.


Brasiliaanse invoer styg

Die pluimveebedryf is egter bekommerd oor die skerp styging van 33,9% in Brasiliaanse invoer vanjaar. “Dit is kommerwekkend omdat die plaaslike vraag na pluimveevleis nie met soveel toegeneem het nie,” sê Delport.


Mnr. Simon Streicher, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie, meen die styging is tans nie rede tot kommer nie. “Die hoeveelheid wat ingevoer is, het nie gestyg nie. Dit gaan eerder oor ’n prysverandering.”


Streicher meen ingevoerde varkvleis kan juis help om die plaaslike markvraag na varkvleis te verhoog, omdat daar nie tans genoeg varkvleis geproduseer word nie. “Ons is oor die algemeen nie bekommerd oor invoer nie – mits die prys billik bly en die speelveld gelyk is.”


27 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot