AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Fetsa Tlala: Truuk voor verkiesing?

Is die Fetsa Tlala-kosprogram van die Regering gekaap om stemme te werf? Die DA se dit is. Die Staat sê issie.

Die Fetsa Tlala-kosprogram van die Regering is onder skoot weens beweerde wangebruik. Maar, die handelsmerk van die Fetsa Tlala-voedselsekerheidsprogram is volgens die Regering se standaarde sê die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.

Dit kom nadat die DA uitgewys het dat die reklame daarvoor sterk ooreenkomste toon met reklameveldtogte van die ANC.

Me. Helen Zille, DA-leier, sê hulle bewyse ingewin waar verskeie nasionale staatsdepartemente honderde miljoene rande bestee om die ANC met sy verkiesingsveldtog te help. Een so 'n voorbeeld is die geel Fetsa Tlala T-hemde met pres. Jacob Zuma se gesig voorop teen die agtergrond van die ANC-kleure.

Agter op die T-hemp is die woorde: “Ons het ‘n goeie storie om te vertel”, 'n slagspreuk wat die ANC in sy verkiesingsveldtog gebruik.

Masibambisane is gestaak
Zille sê die Fetsa Tlala-program is geloods nadat die Departement van Landbou se vorige program vir voedselsekerheid in omstredenheid gedompel is. Die Masibambisane landelike ontwikkelingsinisiatief is 'n nie-regeringsorganisasie waarvan pres. Jacob Zuma die voorsitter was. Sy neef het dit bestuur. Nadat amptenare hulle kommer oor dié inisiatief uitgespreek het, is geld daarvoor teruggehou. Maar miljoene was toe reeds aan die program bestee.

Me. Tsotso Sehoole, woordvoerder van die departement, sê in 'n land waar meer as 13 miljoen mense honger ly, is dit ontstellend om te sien dat die Regering se inisiatief vir voedselproduksie, waar verseker word dat gemeenskappe hulself kan voed, so sterk teenkanting kry.

Sy het gesê die program bring hoop vir dié wat honger ly en dit is jammer dat sekere elemente in die samelewing só hard werk teen die Regering se pogings om honger te verlig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
19.20
+0.9%
Palladium
2,166.73
+0.0%
Platinum
867.03
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot