AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9034
84,00
CORN
07 Okt
-
4822
4,00
SOYA
07 Okt
-
9530
0,00
SUNS
07 Okt
-
10410
163,00
WEAT
07 Okt
-
7207,6
-2,40
WMAZ
07 Okt
-
5087
27,00
YMAZ
07 Okt
-
4847
-3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Fietsryers trap vir plaasveiligheid

Sowat 33 projekte om die boerdery-omgewing veiliger te maak, is die afgelope maande deur die Agri Securitas-trustfonds ten bate van landelike veiligheid gefinansier.

Mnr. Kobus Visser, direkteur owerheidsdienste van Agri SA, sê van die projekte waarvoor betaal is, is valhekke in die distrik Adelaide, 'n radiokommunikasiestelsel vir boere in die distrik Nottingham Road, die opgradering van beheerkamers in Reitz, Betlehem, Senekal en Zastron, 'n veiligheidsnetwerk in die Schagen-omgewing en verbeterde radiokommunikasie vir die Hopetown-kommando en in die distrik Swellendam.

Om nog geld vir dié fonds in te samel, het 'n span professionele en amateurfietsryers onlangs van Messina af na Kaapstad vertrek. Die fietsryers, wat Stephan Oberholzer, spanbestuurder van die nasionale span insluit, se roete strek oor Pretoria, Potchefstroom, Bloemfontein, Beaufort-Wes en die Paarl en eindig op 20 Junie in Kaapstad.

Mense en instansies wat geld wil bydra, kan mnr. Visser by Agri SA bel by tel. 012 322 6980.

Tien studente van die Weston-Landboukollege naby Mooirivier in KwaZulu-Natal gaan met motorfietse ry om vir die trustfonds geld in te samel. Nissan SA, 'n vennoot van Agri Securitas, gaan voertuie vir die toer borg.

Die groep se roete, wat in Pretoria eindig, is soos volg. 26 Junie Mooirivier tot Empangeni; 27 Junie Empangeni tot Piet Retief; 28 Junie Piet Retief tot Nelspruit; 29 Junie rus; 30 Junie Nelspruit tot Tzaneen; 1 Julie Tzaneen tot Thabazimbi; 2 Julie Thabazimbi tot Sun City; 3 Julie rus; 4 Julie Sun City tot Pretoria.

Soos die studente deur die provinsies beweeg word die publiek genooi om hulle te ondersteun en te help met hulle fondsinsamelingprojek.

Vir verdere inligting kan mnr. Joe Sadowski by tel. 033 263 1328 gebel word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.61
-0.0%
Silwer
20.79
+0.6%
Palladium
2,275.50
+0.6%
Platinum
933.00
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,272
-0.2%
Alle aandele
65,669
-0.3%
Hulpbronne 10
63,678
+0.6%
Industriële 25
79,478
-0.7%
Finansiële 15
13,991
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot