AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Finaliste in BVG-kompetisie bekend

Tien finaliste is aangewys in die tweede verskansingskompetisie wat deur BVG, Grainco, die JSE en Landbou.com aangebied is.

Altesaam 178 mense het vir die BVG-verskansingskompetisie ingeskryf. Deelnemers se agtergrond het oor 'n wyse spektrum gestrek. Dit het gewissel van produsente en huisvrouens tot rekenmeesters en boerdery-konsultante.  Die groot aantal studente wat vanjaar ingeskryf het, was 'n aangename verrassing.

Die 10 finaliste is:

Albert Coetzee, Durbanville.

Corné de Klerk, Thabazimbi.

Francois Duminy, Reitz.

Jannie Keet, Potchefstroom.

Johan Gouws, Delmas.

Michelle Lategan, Centurion.

Sifiso Mahlangu, Pretoria.

Theunis Uys, Pretoria.

Wesley Petzer, Johannesburg.

William Faber. Jacobsdal.

Die eerste aspek waarop deelnemers beoordeel is, was die verskansingwins wat tydens die loop van die kompetisie gemaak is. Die klem was egter op die verskansingstrategie wat gevolg is. Ooglopende spekulasie is gepenaliseer. Inskrywings het gewissel van 'n uitstekende kennis van afgeleide instrumente tot baie opleiding wat nog benodig word.

Finaliste sou op 20 Mei 2016 deur OFM tydens Nampo bekend gemaak word. OFM kon vanjaar nie buite die oesdagterrein uitsaai nie, gevolglik is word die name op Landbou.com bekend gemaak.

Kompetisiewenners sal later vanjaar op 'n gala-aand aangewys word. Prysgeld vir die kompetisie beloop R45 000. Die borge van die kompetisie, wat vir die tweede keer aangebied is, is BVG, BKB Grainco, die JSE en Landbou.com.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot