AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Finansiering van LNR heroorweeg

Die Mielietrust het sedert Julie sy geldelike bydraes aan die Landbounavorsingsraad (LNR) gestaak en die Wintergraantrust gaan in Oktober oor sy voortgesette finansiering besin.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van die Mielietrust en van Graan SA, het op navraag bevestig dat oorbetalings weerhou word. Daar bestaan geruime tyd kommer of die LNR sy verpligtinge teenoor die Instituut vir Graangewasse se navorsingsprojekte sal nakom. Die LNR is drie maande sedert die begin van sy finansiële jaar in April gegun om die saak te bespreek en daarna is betaling gestaak.

Mnr. Botma sê daar is onlangs met dr. Nthoana Tau-Mzamane, president van die LNR, en ander senior amptenare gepraat. Sy het haar kommer oor die agteruitgang in navorsing uitgespreek en gesê die LNR is afhanklik van die trust se geldelike bydrae. Terugvoer oor dié gesprek word aan belanghebbendes gegee en 'n besluit oor die hervatting van betalings word vandeesweek verwag.

Die trust se bydrae was verlede jaar meer as R13 miljoen. Die hoofkantoorkoste by die instituut het intussen met 37 % gestyg, terwyl geld vir navorsingsprojekte 25 % minder is.

Die Wintergraantrust, belê jaarliks bykans R10 miljoen in navorsing, waarvan 84 % vir die LNR se Kleingraan-instituut bestem is. Die Koringforum gaan in Oktober oor sy besteding besluit nadat 'n Australiese kenner, dr. Ian Edwards, genooi is om die bedryf te evalueer en aanbevelings te doen.

Mnr. Jannie de Villiers, voorsitter van die trust, sê hulle wil 'n vennootskapsooreenkoms met die LNR tot stand bring, maar die LNR se topbestuur wil nie met hulle praat nie. "Dit lyk nie of dit op hulle agenda 'n dringende saak is nie."

Hy sê omdat die graanbedryf goed georganiseer is, word hy met navorsing benadeel. "Die koring- en mieliebedryf reël hul eie finansiering, het trusts en forums wat betrokkenes betrek. Wanneer die koek egter by die LNR tussen sy 13 institute verdeel word, kry dié wat ongeorganiseerd is 'n groter deel omdat hulle nie hul eie finansiering van die mark kan verhaal nie."

23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot