AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00

Flint is weer SA se beste skaaphond

Die ses-jarige skaaphond Flint is vir die derde jaar agtereenvolgens as nasionale skaaphondkampioen bekroon.

Nagenoeg 34 van Suid-Afrika se beste skaaphonde het uit alle dele van die land op die plaas Uitvlugt by Dullstroom byeen gekom om om die titel van Suid-Afrika se skaaphondkampioen mee te ding.

Mnr. Neil Gillon, wat onlangs Skotland se kampioenskappe met sy hond Sweep gewen het, het dié kompetisie beoordeel. Gillon woon op Barr in South Ayrshire, waar hy plaaswerk op kontrak doen en met sowat 1 100 Blackface-ooie en 80 Limousin x Holstein-koeie op ’n heuwelagtige landskap werk. “Ek help ook ander plaaslike boere met sowat 1 800 ooie en 160 vleisbeeste.” Flint se hanteerder, mnr. Andrew Philip, werk al sy hele lewe met honde. Sy pa, Ron, het in 1961 met die hond Tracer aan die eerste Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem. Flint se vaar is Don, wat aan die befaamde teler en hanteerder mnr. Faansie Basson behoort en in 2013 die nasionale kampioen was. Volgens Andrew was Flint ’n woelige hond om op te lei, maar luister hy mooi. Hou Landbouweekblad dop vir meer oor die wenhonde en dié sport.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.02
+0.1%
Rand - Pond
20.98
+0.6%
Rand - Euro
18.72
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
1,013.09
+0.2%
Palladium
1,658.92
-0.6%
Goud
1,956.30
+0.3%
Silwer
24.44
+1.9%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,807
-0.0%
Hulpbronne 10
74,797
-0.4%
Industriële 25
102,689
+0.2%
Finansiële 15
16,499
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Geskei, soek vriende, wat van 'n roadtrip iemand.???
Wel ek is baie rustigge mens, ek rook nie, ek drink nie, ek is gelukkig om net by my huis te wees, braai en lekker kuier, bosveld is my ding. Roadtrip enige iemand. ??
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot