AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4790
-19,00
SOYA
26 Sep
-
9395
-71,00
SUNS
26 Sep
-
10100
-106,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4835
-22,00
YMAZ
26 Sep
-
4774,4
-13,60
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

FNB bly positief oor landbou

Eerste Nasionale Bank (FNB) is ondanks al die uitdagings steeds positief oor beleggings in die landbou.

Suid-Afrika se landbousektor is broos, met sowat 20% van die land se boere wat sowat 80% van die land se voedsel en veselprodukte produseer. Mnr. Jan van Zyl, hoof van landbou-inligting en bemarking by Eerste Nasionale Bank (FNB), sê ondanks die uitdagings in die bedryf bly die bank positief oor beleggings in die bedryf.
 
Een van die uitdagings wat Van Zyl op ’n mediakonferensie in Johannesburg uitgewys het, is die onlangse styging van 52% in minimum lone vir plaaswerkers. Dié verhoging het reeds sowat 2 000 werksverliese in Limpopo tot gevolg gehad, berig Engineering News. Dié verliese word egter beskou as slegs die die punt van die ysberg.
 
Uitvoer en genoeg voedsel
Volgens Van Zyl het uitvoer boere en die landbousektor al bedreig. Boere het in ’n stadium vir ’n verbod op uitvoer gevra. Die situasie het intussen gestabiliseer, en die sektor is in staat om genoeg voedsel aan Suid-Afrikaners te verskaf.
 
’n Jaarlikse studie wat deur die internasionale Voedsel en Landbou-organisasie gedoen word, het bepaal dat Suid-Afrika sowat 600g stysel, 300g vrugte en 150g vleis of vis per persoon per dag lewer.
 
Op ’n internasionale vlak sê Van Zyl ’n finansiële diensteverskaffer, BlackRock, is optimisties oor die globale landboumark. Die groep verwag dat die vraag na dierevoeding oor die komende jare aansienlik sal toeneem soos wat mense in ontwikkelende lande meer begin verdien en hul dieet dienooreenkomstig van goedkoper stysel na duurder proteïene begin verander.
 
Biobrandstof is ook ’n faktor wat beleggings in die landbou aanvuur, hoewel dit ’n verlaging in produkte, soos suiker, mielies en oliesade, vir menslike gebruik tot gevolg kan hê.
 
Bron: Engineering News
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
19.23
+0.8%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,640.52
-0.2%
Silwer
18.61
-1.4%
Palladium
2,067.50
-0.3%
Platinum
860.50
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,724
-0.7%
Alle aandele
62,992
-0.7%
Hulpbronne 10
55,209
-2.0%
Industriële 25
78,376
-0.1%
Finansiële 15
14,071
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot