AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Fnuik plaasaanvallers met WhatsApp

’n Groep boere van Noordwes vind die sosiale mediatoepassing WhatsApp ’n nuttige wapen in die stryd teen misdaad.

Mnr. Jacques Jordaan, ’n jong boer, sê hy het die plan gekry om ’n WhatsApp-groep vir hom en sy medeboere in die omgewing te begin, wat hulle in geval van nood op die plaas kan inspan.

Jacques se groep heet Boerehulp en hy moes reeds ’n tweede groep, Boerehulp2,

begin omdat die limiet op so ’n groep se ledetal 50 is. Hulle nader nou vinnig ’n ledetal van 70 vir plaasbewoners in die omgewing van Schweizer-Reneke, Vryburg, Migdol en Amalia.

Dit is maklik en vinnig om so ’n groep te stig en dit kos byna niks.Wanneer ’n plaasaanval sou gebeur, kan ’n plaasbewoner in nood net vinnig ’n enkele noodboodskap, soos “help”, aan die res van die groeplede stuur. Al die lede van die groep sal dit op een slag kry en onmiddellik sien wie hulp benodig.

“Almal het nie tweerigtingradio’s nie omdat daar nie oral ’n sein is nie, maar almal het selfone,” sê Jacques. Die hoofdoel van Jacques se groep is om in die geval van plaasaanvalle te help, maar dit is ook nuttig vir onmiddellike, wydverspreide

kommunikasie oor veldbrande, gesteelde vee, verdagte voertuie en verdagte mense wat rondloop, sê hy. Bel hom by sel 073 6446 645, of e-pos: jacquesjordaan5@gmail.com vir hulp.

Intussen wens die TLU SA die boere van Leeudoringstad geluk met hul flinke optrede in die vastrek van die moordenaars van mnr. Johan van Rensburg, ’n boer van die omgewing. Mnr. Hernry Geldenhuys, die TLU SA se adjunk-president en voorsitter van die organisasie se veiligheidskomitee, sê: “hierdie voorval het bewys dat landelike gemeenskappe hoogs effektief kan wees as hulle georganiseerd is in hulle eie plaaswagstelsels, met hulle eie kommunikasie- en reaksievermoëns.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot