AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Fokus op dierevoeding vergroot

Die fokus op dierevoeding vir die stimulering van sekere gene in ’n dier wat gesonder vleis en ’n hoër produksie tot gevolg het, neem toe.

Die groei in die wêreldbevolking en ’n vraag na gesonder en smaakliker vleis het ’n groter fokus op dierevoeding tot gevolg.

Verbruikers wil meer ingelig word oor waar hul voedsel vandaan kom en watter prosesse vir voedselveiligheid en gesondheid gebruik is.

Mnr. Nick Smit, adjunkhoof van Alltech in Afrika en die Midde-Ooste, sê voeding moet aangewend word om diergene te stimuleer wat tot voordeel van die mens se voeding sal lei. “Dit is soos om ’n ligskakelaar aan te skakel. Deur dít wat jy voer wil jy die regte geen wat reeds in die dier voorkom, stimuleer sodat ’n beter produk gelewer kan word.”

Smit sê die eerste 92 uur van ’n dier se lewe is baie belangrik om te verseker dat die regte gene gestimuleer word.

Selenium
Intussen het die Europese Kommissie die afgelope maand ’n aansoek dat gesondheidsvoordele met die aanwending van organiese selenium in diere se voedsel, op dierprodukte aangebring mag word. Luidens ’n verklaring het ’n intensiewe proses, wat wetenskaplike navorsing oor die voordele wat dié praktyk vir mense inhou, dié goedkeuring voorafgegaan.

Alltech het aansoek gedoen dat dié eise bekend gemaak moet word, veral met die gebruik van hul produk Sel-Plex® wat by diere se voer gevoeg kan word.

Die gesondheidsvoordele mag slegs in die Europese Unie aangedui word op produkte waar selenium by die dier se voer bygevoeg is.

“Deur dit te doen skep die landboubedryf ’n unieke geleentheid om suiwel-, vleis- en eierprodukte op die mark te onderskei, en terselfdertyd by te dra tot verbruikers se gesondheid en algemene welstand,” lui die verklaring.

Mnr. Patrick Charlton, adjunkhoof vir Alltech in Europa, sê die praktyk sal mens én dier se gesondheid verbeter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.19
-1.2%
Rand - Euro
17.75
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,661.55
+0.1%
Silwer
19.02
+1.1%
Palladium
2,162.00
-2.0%
Platinum
864.50
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot