AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Fokus op plaaswerkers by Megaweek

Sterk fokus gaan plaaswerkers tydens vanjaar se Agri Megaweek in Bredasdorp wees.

Sterk fokus gaan op plaaswerkers tydens vanjaar se Agri Megaweek in Bredasdorp wees.

Die skou wat vanaf 15 tot 17 September gehou word gaan verskeie werksaamhede aanbied wat spesifiek op plaaswerkers gerig is.

Tydens die Agri Cape Week 2010 wat in April vanjaar in die Paarl gehou is, het Agri Mega die nuwe konsep getoets van spesifieke programme vir plaaswerkers. Plaaswerkers kry dan die geleentheid om waardevol en praktiese kennis op te tel, na verwante uitstallings te kyk en hul kennis onder mekaar te deel.

Na die plaaswerkers verskeie lesings bygewoon het gaan ‘n spreker hulle toespreek met ‘n motiverende praatjie.

Plaaswerkers wat hulle vernuf as trekkerbestuurders wil toets kan uitkyk vir die Agri Mega-trekkerdrywer kompetisie wat deur die loop van die Agri Megaweek aangebied word. Deelnemers aan die kompetisie moet ‘n aantal take op ‘n hindernisbaan uitvoer en kompeteer teen tyd.

In 2009 het meer as 50 deelnemers aan die kompetisie deelgeneem. Hulle is goed deur toeskouers ondersteun.

Overbergse plaaswerkers wat aan die streek se Plaaswerker van die Jaar-kompetisie gaan deelneem, moet op 15 September aanteken wanneer die galageleentheid vir die streekskompetisie gehou sal word.

Mnr. Colin Jonkers, wenner van die Overbergstreek se 2009-kompetisie, sê sy deelname aan die kompetisie en die feit dat hy gewen het, het sy selfvertroue ‘n groot hupstoot gegee en word nou meer gerespekteer in die gemeenskap. “Ek het opnuut bewus geraak van die belangrike rol wat plaaswerkers in die landbou vervul en is dankbaar daar word erkenning aan plaaswerkers gegee.”

Vir verdere navrae kontak Agri Mega se kantoor in Bredasdorp by 028 424 2890 of besoek die webwerf www.agrimega.co.za.

1 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot