AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Fonds stukrag vir kleiner bedrywe

Die Wes-Kaapse landboudepartement het ’n navorsingsfonds van R3 miljoen bekend gestel wat groei in die kleiner bedrywe in die landbou sal stimuleer.

As 'n eerste in Suid-Afrika het die Wes-Kaapse departement van landbou ’n navorsingsfonds van R3 miljoen van stapel gestuur om uitvoer aan te moedig en grondhervorming rondom die provinsie se alternatiewe gewasse te rugsteun.

Mnr. Alan Winde, minister van van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme in die Wes-Kaap, het gesê die Wes-Kaap sal in vennootskap met die vrugtebedryf kleiner bedrywe met die potensiaal vir hoë werkskepping en groei, verken.

Altrnatiewe, kleiner oesgewasse sluit in bessies, heuningbos en granate. Hierdie gewasse het ’n hoë markwaarde en is op die uitvoermark gerig.

Die R3 miljoen is vir hierdie boekjaar toegeken, en Winde het gesê die fonds sal die weg baan vir finansieringsmodelle tussen die Wes-Kaapse regering en die bedryf. 'n Reëlingskomitee, insluitend die departement van landbou en Hortgro, sal die projekte keur. “Die fonds is ’n goeie voorbeeld van kollektiewe krag. Ek glo dat ons deur vennootskappe ons kleiner bedrywe kan laat groei. Dis net daardie vonkie wat baie boere nodig het. Om mededingend te wees, moet ons landbousektor egter ook verandering omhels. Ek sien uit na die nuwe produkte wat in samehang met die bedryf sal ontwikkel. So sal ons goed geposisioneerd wees vir die uitvoermark,” het Winde gesê.

Die fonds sal ook die Wes-Kaap se posisie as die poort na Afrika versterk, het hy bygevoeg. “Ons brei ons kundigheid en vermoëns uit. Dis voordelig vir ons ekonomie en vir Afrika. Die wêreld kyk deesdae met ander oë na hierdie vasteland en hierdie fonds sal ’n vername rol speel om mense hierheen te bring.”

Grondhervorming is nog ’n fokuspunt hiervan: “Ons is besig om probleme aan te spreek, en die fonds ondersoek nuwe moontlikhede om meer inwoners op ekonomiese vlak betrokke te kry,” het Winde gesê.

Riglyne vir die fonds:

*Dit moet tot voedselsekerheid bydra en die oogmerke van die beleidsaksieplan vir die landbou (Apap) nastreef.

*Dit moet oor die potensiaal vir werkskepping en die volhoubaarheid daarvan beskik.

*Die projek moet lewensvatbaar wees en gekwantifiseer in terme van bedryfstandaarde binne-in ’n omvattende sakeplan.

*Dit moet lei tot meer dienste en infrastruktuur, asook tot meer uitvoer.

*Die projek moet binne die grense van die Wes-Kaap wees en die voorkeure van die provinsie se landbousektor aanspreek.

*Die projek moet produksie- en sakegeleenthede laat groei.

Vir meer inligting oor die fonds, kontak dr. Ilse Trautman by ilset@elsenburg.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.66
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,695.08
-1.0%
Silwer
20.08
-2.8%
Palladium
2,184.23
-3.4%
Platinum
915.84
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot