AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Foodcorp beboet oor prysvasstelling

’n Vierde meulenaar, Foodcorp, gaan ’n reuse-boete betaal vir prysvasstelling by mieliemeel.

In ’n verrassende wending, het Foodcorp aangekondig dat hy ’n boete van R88,5 miljoen sal betaal in die mieliemeulenaarsaak.

Binne die konteks van die Mededingingskommissie se ondersoek ná prysvasstelling binne die mieliemeelbedryf, het Foodcorp ’n ooreenkoms met die kommissie bereik. Volgens die ooreenkoms sal die voedselvervaardiger ’n boete van R88,5 miljoen weens prysvasstelling betaal.

Die maatskappy erken dat hy die Wet op Mededinging oortree het deur tussen 1999 en 2007 aan ’n reeks vergaderings deel te neem waar ooreenkomste met mededingings aangegaan is om die pryse van gemaalde witmieliemeel en gemaalde koringprodukte vas te stel binne ’n sekere tydperk. Luidens ’n verklaring is die ooreenkoms, Woensdag, 12 Desember 2012, deur die Mededingingstribunaal bevestig.

Rolspelers het deelgeneem
Premier Foods, Tiger Brands en Pioneer Foods het reeds erken dat hulle aan sulke aktiwiteite deelgeneem het.

Volgens die kommissie het die maatskappy hom daartoe verbind om ten volle met die kommissie saam te werk na aanleding van die verdere vervolging van ander “kartellede” voor die Tribunaal. Hy het ook ingestem om ’n program vir nakoming (van die Wet) te ontwikkel en te implementeer, wat bykomend is tot die een wat aangegaan is met betrekking tot die broodkartel.

Die kommissie het die ondersoek, wat Tiger Brands, Pioneer Foods, Foodcorp en Godrich Milling ingesluit het, in 2007 onderneem. Tans verdedig net Godrich Milling sy saak, wat nog deur die Tribunaal aangehoor moet word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot