AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ford herroep duisende warm Kuga’s

Ford herroep duisende van sy 1.6 liter Kuga-modelle.

Ford Suid-Afrika wil 4 556 van 1.6 liter Kuga-modelle dringend om veiligheidsredes nagaan en verbeteringe aan die verkoelingstelsel aanbring nadat etlike van dié modelle spontaan aan die brand geslaan het.

Die spesifieke modelle ter sprake is is die 1.6 liter weergawes wat van Desember 2012 tot en met Februarie 2014 vervaardig is. Daar is geen risiko van vuur vir die Kuga-modelle wat met die 1.5 liter en 2.0 liter enjins toegerus is.

Volgens Ford dui die huidige navorsing in Europa en Noord-Amerika daarop dat die oorsaak van die probleem waarskynlik in die verkoelingstesel gesetel is. ’n Gebrek aan verkoelingsvloeistofsirkulasie lei tot oorverhitting en ’n gevolglike kraak in die silinderkop waaruit olie lek wat aan die brand kan slaan indien dit op ’n warm enjinonderdeel te lande sou kom. Ford sê hy is nie bewus van enige besering wat mense opgedoen het weens brande in die 1.6 liter Kuga se enjinkompartement nie.

Die Kuga-herroepingsproses bestaan uit twee fases: In die eerste fase word die betrokke verkoelingstelsel-onderdele vervang, die sagteware van die enjinbeheerstelsel opgegradeer èn die silinderkop word vir ‘n olielek nagegaan.

Kuga 1.6-eienaars wat sien dat die voertuig dalk oorverhit, moet so gou as moontlik van die pad aftrek waar dit veilig is, die enjin afskakel en toesien dat alle insittendes die voertuig verlaat. Vir veiligheidsrede moet die enjinkap nie oopgemaak word nie. Ford se padbystandsdiens, wat deur die AA gerugsteun word, moet onverwyld by nommer 0861 150 250 gegkakel word.

Vir die tweede fase van die herroepingsproses voorsien Ford nog meer robuuste onderdele vir die aangepaste verkoelings- en waarskuwingstelsel. Ford onderneem om die proses met die minste moeite vir Kuga 1.6-eienaars af te handel en verseker kliënte dat hulle veiligheid die aller-belangrikste is.

Vir meer inligting kan Ford se Kliëntediensafdeling by 0860 011 022 geskakel word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
19.20
+0.9%
Palladium
2,166.73
+0.0%
Platinum
867.03
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot