AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ford Ranger kry outo-ratkas

Ford se jongste troefkaart in die warm bakkiestryd is 'n gawe outomatiese ratkas vir sy 2,2 turbo-diesel modelle.

Hoewel Toyota se nuwe Hilux-reeks steeds soos die spreekwoordelike soetkoekies verkoop, bly Ford se Ranger tans die enigste ander ernstige mededinger in die kryt en raak die binnegevegte nou sommer goed warm.

Terloops, die afgelope 13 maande het die Ranger sewe keer met die beste verkoopsyfer gespog!

Net miskien is dit één van die redes waarom Ford vanaf Julie sy Ranger-horison met ‘n gevorderde sesgang outomatiese ratkas vir die 2.2 Duratorq TDCi-modelle gaan verbreed. Die outomatiese ratkas is geoormerk vir al drie bakwerkvorms (enkel-, dubbel- en vergrote kajuite) met verskillende spesifikasievlakke.

Me. Tracey Delate, algemene bemarkingsbestuurder van die Ford Motor Company of Southern Africa,  sê Suid-Afrikaanse bakkiekopers het 'n besliste voorkeur vir outomatiese ratkaste, want dit is tot dusver die keuse van bykans 70% van die 3,2 TDCi-kopers.

“Die jongste verbeteringe aan die 2,2 TDCi-enjin beteken beter werkverrigting én beter brandstofverbruik en dit het gelei tot 'n behoefte aan 'n outomatiese ratkas vir dié modelle. Ons glo dit gaan die Ranger nóg méér aantreklik maak as die enigste vervaardiger met 'n outomatiese ratkas in sy bakkies met ‘n kleiner enjingrootte,” sê sy.

Die 2,2 Duratorq TDCi-enjin met sy turbo-aanjaer lewer 118 kW drywing en 385 Nm se wringkrag. Die outomatiese ratkas is spesiaal aangepas vir hierdie enjin se verrigtingsyfers.

Die nege bykomende 2,2 TDCi Auto-modelle sal vanaf Julie die Ranger-modelreeks tot 36 uitbrei. Meer besonderhede oor die volledige nuwe Ranger-reeks al later bekend gemaak word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
20.07
-0.6%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,665.16
+0.3%
Silwer
18.92
+0.5%
Palladium
2,186.00
-0.9%
Platinum
872.00
+0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot