AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Forum berei heffingaansoek voor

Die oorgrote meerderheid van die bedryfsforum vir rooivleis se lede het besluit dat met 'n aansoek om statutêre heffings vir dié bedryf voortgegaan moet word. Alle sektore van die bedryf is in dié forum verteenwoordig.

"Statutêre heffings is van deurslaggewende belang om verpligte funksies binne die bedryf na te kom," sê dr. Daan Opperman, forumvoorsitter. Hy sê statutêre heffings is deeglik deur die bedryf ondersoek. Die forum is oortuig dat hierdie vorm van heffings nodig is om die bedryf funksiegedrewe te hou. 'n Formele aansoek om heffings word nou voorberei.

Dr. Opperman wys egter daarop dat die SA Voerkraalvereniging en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) nog probleme met statutêre heffings ondervind.

Mnr. Dave Ford, uitvoerende direkteur van die Voerkraalvereniging, sê die rooivleisbedryf is deur die era van burokratiese strukture met statutêre finansiering en die ongelukkigheid wat deel daarvan was. "Die bedryf is nou in 'n fase van betaal vir dienste gelewer". Lede van dié vereniging, in die meeste gevalle slagplaaseienaars, steun hierdie standpunt.

Hulle meen enige terugwaartse stap na statutêre heffings gaan onder meer lei tot hofsake weens die vordering van heffings van onwillige betalers en die ontduiking van huidige statutêre maatreëls vir BTW-betaling en die Skedule 8-verslag van slagplase. Volgens hulle sal slegs mense wat diere laat slag, die heffing betaal en dat geen bydraes uit transaksies met lewende diere, soos in die stoet- en veilingsektore en spekulatiewe aankope, gemaak sal word nie.

Volgens die Voerkraalvereniging sal die groot produsente soos voerkraal-slagplase die teikens van invordering wees, terwyl die betrokkenes wat nie betaal nie, die sê in die aanwending van die geld sal hê.

Mnr. Ford sê die vereniging sal nie statutêre heffings ondersteun nie, maar is bereid om vir dienste gelewer en 'n deel van die administratiewe koste in die bedryf en die Vleisbedryfstrust te betaal.

Die RPO het sy teenstem genotuleer teen 'n meerderheidsbesluit van die lede van die Rooivleisbedryfsforum om voort te gaan met 'n aansoek vir die instelling van 'n statutêre heffing, sê mnr. Fanie Nieuwoudt, voorsitter van die RPO. Hulle het die saak deeglik bespreek en ook 'n kongresbesluit daaroor geneem. Die RPO het nie 'n beginselprobleem met 'n statutêre heffing nie, maar dan moet aan die voorwaardes, soos uitgespel deur die nasionale kongres, voldoen word.

20 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot