AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Forums kan samewerking verbeter

Ontwikkelingsforums kan gebruik word om samewerking tussen boere, gemeenskappe en munisipaliteite te verbeter.

Ontwikkelingsforums kan gebruik word om samewerking tussen boere, gemeenskappe en munisipaliteite te verbeter.


Prof. Herman van Schalkwyk, ’n landbou-ekonoom en rektor van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus, het dié uitspraak in ’n verklaring gemaak.


Van Schalkwyk sê landelike samewerking is steeds nie van so aard dat dit alle rolspelers bevoordeel nie. Hy meen eenvoudige inisiatiewe, wat deur ontwikkelingsforums aangespoor kan word, kan in werking gestel word om terselfdertyd die boer, werker en die betrokke munisipaliteit te bevoordeel.


Nie ’n politieke liggaam

Volgens Van Schalkwyk moet ondernemings, landbou-ondernemings, die georganiseerde landbou en munisipaliteite deel wees van ’n forum of ’n verteenwoordigende lid daarop hê.


Hoewel munisipaliteite die grootste rol in armoedeverligting en sosiaal ekonomiese opheffing moet speel, meen hy die landbou kan ’n groot bydrae lewer.


Hy stel wel voor dat geen politiek deel van dié forums mag wees nie.


“Dit moet nie ’n polities gedrewe liggaam wees nie, want die oomblik as politiek ons begin aanspoor, sien ons dat dinge skeefloop en in ’n verkeerde rigting begin inslaan. Dit moet iets wees wat daarop gefokus is om alleenlik armoede in ’n streek te verlig.”


Spesifieke vaardighede

Van Schalkwyk sê so ’n forum moet spesifieke vaardighede in die streek identifiseer waarvolgens werkloses opgelei kan word, byvoorbeeld, om draad te span.


“Alle boere het drade wat gespan moet word, en as jy spanne kan oplei wat in draadspan spesialiseer, kan jy entrepreneurs ontwikkel.


“Hoe meer daardie span gevestig is, hoe groter entrepreneuriese hoedanigheid sal aan hulle gekoppel word en uiteindelik sal hulle selfs vir staatstenders kan aansoek doen,” vertel Van Schalkwyk.


Dieselfde beginsel geld ook vir padherstelwerk, waterwerke, die spuit van beeste en skape, die skeer van skape, ens.


Van Schalkwyk sê tans laai boere op die platteland werklose mense op dorpe op om met take op die plaas te help. Wanneer hy egter op die plaas aankom, vind hy uit dat die persone nie die nodige opleiding het nie.


15 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot