AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

'Fracking'-taakspan fokus te nou

Die taakspan wat op die omstrede hidroliese breking fokus, sluit nie omgewingsake beamptes in nie, aldus die DA.

Die taakspan wat op die omstrede hidroliese breking of sogenoemde "fracking" fokus, sluit nie beamptes van die Departement van Omgewingsake en Waterwese in nie, aldus die Demokratiese Alliansie (DA).


Luidens ’n verklaring gaan mnr. Gareth Morgan, die party se woordvoerder vir omgewingsake, ’n brief aan me. Susan Shabangu, Minister van Minerale, rig om sy kommer oor die situasie uit te spreek.


Morgan sê die Minister het verlede week die span bekend gemaak, maar dit bestaan slegs uit beamptes van die Departement van Minerale, Handel en Nywerheid en van Wetenskap en Tegnologie. Die Nasionale Beplanningskommissie is ook nie verteenwoordig nie.


Volgens Morgan meen hulle die taakspan moet ook lede van burgerregte-organisasies insluit, en die verslag wat die span saamstel, moet openbaar gemaak word en aan die publiek beskikbaar gestel word.


Rede vir moratorium?

Die party sê hoewel hulle reeds sedert Februarie 2010 vir ’n moratorium op dié mynmetode vra, het die staat nog nie ’n rede verskaf waarom hy wel vroeër die jaar ’n moratorium ingestel het nie. Dit is ook nie bekend wat die staat as die probleemstelling beskou waarop die taakspan moet reageer nie.


“Die Departement van Minerale het nooit verduidelik hoekom hy glo die moratorium nodig was nie, en derhalwe kan hy nie uitwys wat die taakspan moet doen of waarom sekere beamptes in die span dien en ander nie,” aldus Morgan.


Waterlisensies

Volgens Morgan is dit verder belangrik dat die Departement van Omgewingsake en Waterwese op die taakspan verteenwoordig moet word, aangesien dit die departement is wat waterlisensies aan aansoekers in dié verband sal moet uitreik.


Die taakspan moet oor twee maande hul verslag aan die Minister voorlê.


Morgan meen die departement het nie die moratorium goed oordink nie. Hy sê die moratorium kan dalk as ’n skynmoratorium beskou word wat dalk gebruik is om tydens die verkiesing druk op die departement en die Suid-Afrikaanse Petroleum Agentskap te verlig.


7 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot