AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

'Fracking' vertoorn Verdoorn

Die enigste boordery wat in die Karoo toegelaat moet word, is ‘n skoon boorgat vir water, sê dr. Gerhard Verdoorn.

Die enigste boordery wat in die Karoo toegelaat moet word, is ‘n skoon boorgat vir water, sê dr. Gerhard Verdoorn, bekende in natuurkringe en ‘n teenstander van Shell se beoogde projek van hidrouliese breking.


Verdoorn, met ‘n PhD in chemie agter sy naam, is uitgesproke oor hidrouliese breking in die Karoo om skaliegas te ontgin. Hy sê die besoedeling van die waterbronne in die Karoo deur hidrouliese breking is ‘n uiters groot risiko en lei tot onomkeerbare skade.


Hy sê chemikalieë word ondergronds gebruik word om ‘n chemiese reaksie te kry om lae gesteentes van mekaar weg te druk, wat met ‘n kleinskaalse bomontploffing vergelyk kan word. Dié middels besoedel die ondergrondse water. Enige maatskappy wat dié ontginning doen, kan géén waarborg gee dat die ondergrondse water nie besoedel sal word nie, voeg hy by.


Verdoorn sê dié aansoek deur Shell om skaliegas in die Karoo te ontgin, het waarskynlik al ‘n paadjie geloop. Omstreeks 2006 het boere in die distrikte van Graaff-Reinet en Molteno hom gebel en vertel dat vliegtuie kruis en dwars oor hul plase vlieg. “Al wat dit kon wees, is opnames vir geo-eksplorasie.


Gesels vóór eksplorasie

“Ingevolge die Mineralewet moet prospekteerders eers die nodige prosesse met die betrokke grondeienaars afhandel om só hul prospekteerwerk te doen. In dié gevalle was die grondeienaars onbewus van dié werksaamhede.”


Verdoorn sê hy vermoed dat van die groot petroleum-reuse en moontlik ‘n mynmaatskappy by dié eksplorasie betrokke was.


Wat dink Verdoorn van die moratorium op die prospektering? “As die Regering toegestem het dat steenkool gemyn kan word in die onmiddelike omgewing van die Mapungubwe Wêreld-Erfenisterrein in die Mapungubwe Nasionale Park, gaan hy instem dat Shell hidrouliese breking in die Karoo kan doen,” sê hy onomwonde.


Volgens Verdoorn is Suid-Afrika die ondertekenaar van alle internasionale konvensies oor die omgewing, maar die staat onderhou dit glad nie.

12 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot