AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9714
0,00
CORN
29 Mrt
-
4671
0,00
SOYA
29 Mrt
-
8192
0,00
SUNS
29 Mrt
-
8660
0,00
WEAT
29 Mrt
-
6654
0,00
WMAZ
29 Mrt
-
3990
0,00
YMAZ
29 Mrt
-
4053
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Franse boere ruk op

Duisende Franse boere het gister in verskeie stede, waaronder Toulouse, Chartres en Maubeuge, opgeruk en tonne mis voor regeringskantore gestort.

Dié reuse aksie is deur die Franse Landbou-unie (FNSEA), sy jeugtak en die sakekamer vir die landbou gereël om boere se ongelukkigheid oor verskeie kwessies baie duidelik aan die Franse regering en publiek te maak.

Luidens die Dailymail.co.uk was daar verskeie kwessies aangeraak, soos Russiese sanksies wat die ineenstorting van graan- en melkrpyse tot gevolg het, swak ekonomiese vooruitsigte en ’n swaar burokratiese las. Die gebruik van ingevoerde landbouprodukte in Frankryk was veral hoog op die boere se agenda.

In Toulouse, waar daar die naweek betogings voorgekom het, het boere die polisie met eiers bestook en in Marseille het boere appels gegooi, berig Boerdirij.nl. In Beauvais moes die polisie traangas gebruik om die betogers onder bedwang te hou. In Yvetot in Normandië het die kitskosgroep McDonalds deurgeloop omdat hy te veel ingevoerde vleis gebruik.

Die boere het ook nasionale paaie in Britagne en vanaf Strasbourg na Parys en Louxemburg geblokkeer met kruipstadige trekkers. In Parys het boere vrugte en groente uitgedeel, maar hulle het ook 50 ton aartappels in die strate gestrort. Vroeër vanjaar het Franse boere in Morlaix belastingkantore afgebrand in protes oor dalende groentepryse.

Kyk hier na dramatiese foto’s van die verskeie protesaksies.

Bronne:

Dailymail.co.uk

Boerdirij.nl

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.1%
Rand - Pond
22.39
+0.1%
Rand - Euro
19.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
958.24
-1.0%
Palladium
1,417.42
+0.8%
Goud
1,964.97
-0.4%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,460
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Opreg en eerlik
Eks plat op die aarde, daars baie waarvan ek hou om te doen behalwe enige iets wat met hoogte te doen het, so letterlik plat op die aarde.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot