AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Fransman takel boere op De Doorns

Die bitter aanval op boere van De Doorns deur die ANC-LP, mnr. Marius Fransman, maak steeds opslae.

Die “lekker lewe van plaasboere onder die DA-bewind ten koste van die arm plaaswerkers” is verby, aldus mnr. Marius Fransman, voorsitter van die ANC in die Wes-Kaap.

Luidens ’n berig in Die Burger het Fransman op besoek aan Stofland, De Doorns, onder die boeregemeenskap ingeklim. De Doorns was die middelpunt van die gewelddadige landboubetogings van einde 2012 en aan die begin van verlede jaar.

Fransman het gesê: “Op De Doorns weet ons hulle (boere) behandel ons mense soos slawe! Behandel hulle julle soos slawe?” het Fransman gevra. Van die mense in sy gehoor van sowat 250 het instemmend geantwoord.

“Kyk hoe mooi lyk dié vallei. As ons kyk, weet ons dié vallei verseker dat miljoene rande uitgaan. Die plaasboere in die vallei lewe baie lekker. Maar die plaaswerkers en mense hier (in Stofland) lewe in haglike omstandighede,” het Fransman gesê.

Stook geweldsvure
* Dr. Corné Mulder, die VF Plus se hoofsweep, sê in ’n nuusverklaring dat Fransman weer besig is om geweldsvure in die gebied te stook en die ANC sal moet pa staan as dit tot geweld lei. “Pres. Jacob Zuma sê grond is van swart mense gesteel. Fransman sê nou dis van die Khoi en die San gesteel. Dit is ook ironies dat die ANC met sy beleid van regstellende aksie op hierdie oomblik duisende bruin mense in die Wes-Kaap ’n werk ontsê en regstreeks daarvoor verantwoordelik is dat baie mense wat ’n inkomste sou hê, nou ’n sukkelbestaan moet voer.”

* Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse DA-leier, sê dis ’n feit dat die DA-beheerde Wes-Kaapse regering meer doen vir plaaswerkers as die ANC in enige van die ander provinsies. Hy doen ook meer vir plaaswer­kers as wat die ANC ooit gedoen het toe hy in die provinsie aan die bewind was.”

* Fransman, en mnr. Pierre Uys, ANC-hoës, moet op Woensdag, 23 April voor die Wes-Kaapse parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) verskyn, nadat hulle gedagvaar is. Hulle moet antwoorde verskaf oor kontrakte wat met sogenaamde konsultante aangegaan is toe hulle provinsiale kabinetslede was terwyl die ANC in die provinsie aan bewind was.

Bron: Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.4%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.01
-0.5%
Silwer
20.45
-1.0%
Palladium
2,270.02
+0.4%
Platinum
932.63
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,180
-0.4%
Alle aandele
65,528
-0.5%
Hulpbronne 10
62,829
-0.7%
Industriële 25
79,632
-0.5%
Finansiële 15
14,006
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot