AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Frustrasie kook oor weens entstof

Die tekort aan sekere entstowwe by OBP het tot geen tekort aan reaksie daarop gelei nie.

Die tekort aan sekere entstowwe by Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) het gelei tot 'n stortvloed van kommentaar op Landbou.com. Hier volg van die lesers se menings:

M. Kruger: "Pateties. My buurman kon verlede jaar nie ent a.g.v. die tekort nie en het baie ooie verloor. Wie betaal vir die spul se ombevoegdheid? Weet die manne nie wat in die boerdery aangaan nie? Miskien moet hulle 'n kursus bywoon, dan sal hulle die noodsaaklikheid van entstof op sy tyd verstaan."

Butch: "Voorsitters van landbouverenigings sal dr. Cornelius moet gaan sien sodat hierdie probleem op 'n georgansieerde vlak aangespreek kan  – die redes wat die dokter aanhaal is nie almal aanvaarbare verskonings  en laat toe dat die maatskappy in  die nakoming van sy doelstellings (soos geregistreer) misluk – indien blou-uier-entstof eers in Oktober dalk moontlik  beskikbaar gaan wees , gaan dit weer te laat wees vir inenting deur produsente wat diere in November laat paar – die gevolge kan weer katastrofies wees – om van die perdesiekte-entstof nie eers te praat nie nie en dalk ander soos knopvel, ens. ook  – OPB moet begin om oop kaarte met produsente te speel weens sy verantwoordelikheid as “enigste verskaffer”.

Kobus: "Hoe beplan dr. Steven Cornelius, OBP se hoof- uitvoerende beampte, hulle opgraderingsprojek dan dat jy bereid is om die hele land se boere in die voet te skiet omdat hulle hul fasiliteite moet opgradeer? Absoluut geen beplanning nie. Dis so goed ons laat mense doodgaan omdat ons besig is om nuwe hospitale te bou. Swak! Swak! Swak!  Ek het in 2013 die helfte van my lammer-oes verloor a.g.v. hulle swak beplanning."

Brakanjan: "Dr. Odendaal, kan u asb vir almal vertel wie is die private instansies wat besig is om entstowwe te ontwikkel? Dit sal baie waardeer word deur al die boere. Sterkte aan die boere wat seker nou by OBP (Onder Breekpunt!) is."

Haas: "Die boere bou 'n dam by elke windpomp sodat daar genoeg water is vir die diere om te drink as daar 'n probleem met die windpomp of pype kom! Dis darem seker nie te moeilik vir dr. Steven Cornelius om te verstaan nie. Ek stem 100% saam dat daar nie 'n benul is van enige beplanning by OBP nie. Swak. Uiters swak."

Etienne Prinsloo: "Wie is eintlik in beheer van Onderstepoort? Waarskynlik 'n kader met politieke konneksies as sy primêre kwalifikasie? Hierdie is 'n direkte, lynregte aanslag op die landbou in SA. Veeverliese kos groot geld, maar die manne trek skouers op en die boere moet weer eens pa staan vir die Regering se lamsakkigheid. Hoog tyd dat Onderstepoort se monopolie opgehef word. Hulle hou die landbousektor al te lank gyselaar."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot