AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Frustrasies vir Mededingingskommissie

Weersprekende uitsprake deur mededingingshowe plaas druk op die Mededingingskomissie se werksaamhede.

Weersprekende uitsprake deur mededingingshowe plaas druk op die Medediningskommissie se werksaamhede. Luidens ’n verklaring is die kommissie teleurgesteld omdat die saak teen die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) en ander partye laat vaar is weens ’n tegniese punt wat verhinder dat die saak aangehoor kan word.


Die Mededingingstribunaal het Donderdag (7 April), bevind dat hy nie die jurisdiksie het om die saak aan te hoor nie weens vroeëre bevindings deur hoë howe. Die Mededingings-appèlhof en die Appèlhof het onlangs bevindings in die kommissie se sake teen Yara en Woodlands Dairy gemaak wat ’n impak op die kommissie se vermoë om sake te ondersoek en betrokkenes te vervolg het.


Die kommissie het die saak teen SAB sedert 2004 ondersoek ná ’n onafhanklike bierhandelaar, Big Daddy’s-groep, ’n klag gelê het.


Die uitsprake


Dié bevindings is volgens die kommissie weersprekend en dit perk die kommissie se vermoë om sake te ondersoek en skuldiges te vervolg in. “Dit skep ook geleenthede vir firmas wat deel uitmaak van ondersoeke om die kommissie se ondersoeke en vervolging daarvolgens, te vertraag.”


Volgens die bevinding in ’n klag teen Yara (voormalig Kynoch) in die Nutri-flo-saak, het die Mededingings-appélhof bevind dat die kommissie slegs ’n saak mag ondersoek soos wat dit deur die aanvanklike klag uiteengesit word. Die kommissie is nie by magte om tot die klag toe te voeg of om aanpassings daaraan te maak nie. Dié bevinding bepaal dus dat ’n klaer ál die nodige inligting oor die saak moet hê voor die ondersoek nog gedoen is.


In die geval van die saak teen Woodlands Dairy was die Appèlhof se bevinding dat die kommissie sy klag mag aanpas soos wat nuwe inligting gedurende die ondersoek aan die lig kom. 


Die sake


Die kommissie berei hom tans voor om appèl aan te teken teen die Mededingings-appèlhof se bevinding in die saak teen Yara, in ’n poging om meer duidelikheid te kry oor wat die kommissie se magte is om sake te ondersoek en betrokkenes te vervolg.


Wat die saak teen SAB betref, is die kommissie nie van plan om die saak net te laat vaar nie. Hy sal die tribunaal se bevinding deeglik nagaan, waarna hy sal bepaal watter stappe volgende gedoen moet word.


8 April 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.03
+2.1%
Rand - Pond
21.06
+1.8%
Rand - Euro
18.72
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
1,004.13
-0.8%
Palladium
1,669.69
+1.3%
Goud
1,949.52
+1.1%
Silwer
24.00
+1.1%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,723
+0.4%
Alle aandele
79,817
+0.4%
Hulpbronne 10
75,130
-0.9%
Industriële 25
102,508
+0.2%
Finansiële 15
16,555
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot