AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

Fynbos-uitroeiers eersdaags in die sop

akkreditasie
Foto: Landbouweekblad
Foto: Landbouweekblad
Elke jaar word duisend hektaar fynbos onwettig deur boere verwyder om plek te maak vir die uitbreiding van boerderye. Die bal is egter onlangs aan die rol gesit om diegene wat nie die reëls nakom nie, te beboet.

In Mei is ’n boer by Worcester skuldig bevind daaraan dat hy fynbos op sy plaas uitgeroei het, en is hy met groot geld beboet. Onlangs is ’n boer op Bredasdorp daarvan aangekla dat hy bykans 90 ha Oosterse Rûens-renosterveld van sy plaas verwyder het nadat lugfoto’s van sy plaas deur die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming geneem is.

Kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur (Wet op 107 van 1998) word ’n bemagtigingspermit vir die uithaal van fynbos benodig. Luidens ’n persverklaring van die Sentrum vir Omgewingsregte (CER) kan iemand wat fynbos sonder ’n permit verwyder, ’n boete van tot R10 miljoen of tronkstraf van tot 10 jaar opgelê word.

Onkunde nie meer 'n verskoning nie

Die CER sê onkunde is nie meer ’n verskoning om fynbos uit te roei nie omdat inigting oor fynbos asook biodiversiteitskaarte gratis op die internet en by organisasies soos CapeNature beskikbaar is. Die organisasie sê ook dat tegnologie dit deesdae maklik maak vir owerhede om mense vas te trek wat vroeër met fynbos-ontbossing weggekom het. Daar word ook voorspel dat die boetes vir onwettige fynbos-verwydering as gevolg hiervan meer sal raak.

Omdat fynbos inheems tot die Wes-Kaap is en ’n belangrike rol in die ekosisteem speel, is dit noodsaaklik om te behou. Ten spyte daarvan is ’n groot deel van die fynbos-bevolking reeds as bedreig aangemeld. Sommige fynbos-ekosisteme kan nie weer groei nadat uitgeroei is nie, terwyl ander dekades se rehabilitasie nodig het om weer te groei.

Die CER sê ook dat boere moet besef dat die uitroei van fynbos teenproduktief is vir volhoubare voedselproduksie omdat inheemse plantegroei, soos fynbos, dikwels die gehalte van grond en water verbeter en omgewingsrampe, soos vloede en veldbrande, goed absorbeer. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons maak die wrreld ons eie.
Ek is romanties, liefdevol en sag geaard. Die Here is my grootste Vriend. Eerlikheid en opregtheid is baie belangrik. Gee altyd my 100%
Glo nog in romanse.
Eerlik, opreg liefdevol lewenslustig en onafhanklik. mal oor die buitelewe, see of berge maak nie saak nie. Kom ons kyk wat gebeur!!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot