AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gaan SKA stop by 130 000 hektaar?

Boere wat geraak word deur die SKA-radioteleskoop buite Carnarvon het onlangs gehoor grond-aankope is op ’n einde.

Grondaankope om ’n radiostil omgewing vir die SKA-radioteleskoop buite Carnarvon te verseker, gaan nié 130 000 ha oorskry nie, maar meer serwitute op die huidige drie “spirale” uit die SKA-kern gaan nodig wees.

“Die antwoord is dat dit werklik by 130 000 (hektaar) ophou,” het dr. Rob Adam, projekdirekteur van SKA Suid-Afrika, gesê op ’n vergadering wat Agri Kareeberg op Carnarvon gereël het. “Daar sal wel nog serwitute wees, met ander woorde daar sal meer antennas in die spirale opgerig word vir die volgende fase.

“Al die grond wat ons in die kern nodig het vir die SKA se fase 2 is deel van hierdie 130 000 hektaar,” het hy in Engels gesê. Mnr. Willem Esterhuyse, projekbestuurder van die MeerKAT-projek wat nou opgerig word, het vertaal en gesê die plase wat hulle nou koop, is die plase wat hulle gaan koop. “Omdat daar in die spiraalarms nog skottels opgesit gaan word, sal ons nog serwitute registreer, maar ons gaan nie nog plase koop nie.”

Mnr. Dries Wiese, wat by Loxton boer, het Adam gevra hoeveel fases daar ná fase 2 gaan wees, maar Adam het gesê die projek het “net twee fases”. “Fase 2 gaan op in ander dele van Afrika, soos Namibië en Botswana. Ons het genoeg grond vir alle planne van die SKA. Ons het wel nog serwitute nodig.”

Die meer as 90 boere, SKA-amptenare en joernaliste het gelag toe Wiese gesê het: “Kan ek dan vra hoekom julle nie sommer die hele besigheid Botswana toe skuif nie?”

Fase 2 nog duister

Daar was groot frustrasie toe Adam gesê het hulle het nog nie die besonderhede van die ontwerp vir fase 2 nie, maar dat die spirale verminder is van vyf tot drie omdat sensitiewer instrumente ontwikkel is en om koste te bespaar. Die spirale gaan egter digter gepak wees met skottels.

Mnr. Deon Oberholzer, een van die boere wat ’n deel van sy grond moet verkoop, het gesê hy kan dit nie “in sy hart glo” dat die SKA ’n wêreldprojek gaan oprig sonder dat hy weet hoe die tweede fase gaan lyk nie. Wiese het later gesê die vergadering is besig om die SKA ’n blanko tjek te gee. “Ons kan mos nie vergadering hou met mense wat nie weet wat hulle gaan doen nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot