AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4864
13,00
SOYA
29 Sep
-
9428
67,00
SUNS
29 Sep
-
10160
186,00
WEAT
29 Sep
-
7100
29,00
WMAZ
29 Sep
-
4877
-5,00
YMAZ
29 Sep
-
4831
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gaan werkers ook in verliese deel?

As plaaswerkers in winste op plase moet deel, gaan hulle ook deel hê aan verliese, vra Agri Noord-Kaap.

“Die persepsie dat alle boere oormatig welaf en ryk is, moet baie gou opgeklaar word, want dit is eenvoudig nie die waarheid nie.” Dit is een van die standpunte wat Agri Noord-Kaap Dinsdagaand (11 Desember 2012) tydens die openbare verhoor oor die sektorale vasstelling van plaaswerkerlone in Keimoes voorgehou het.
 
Die organisasie sê ook: “Daar word gepraat van winsdeling in die boerdery. Wat egter nie duidelik is nie, is of werknemers ook moet deel hê aan die verliese in die jare as die boerdery gebuk gaan onder vloede, droogtes en veevrektes as gevolg van siekte?”
 
Byvoordele
Mnr. Hendrik Ackerman, voorsitter van die organisasie se arbeids- en maatskaplike komitee, sê die minimum loon wat deur die staat vasgestel word, is “presies dit, die minimum loon en ek kan u vandag hier verseker dat die deursnee boere baie meer as net dit betaal.”
 
Ackerman sê in gevalle waar slegs die minimum loon betaal word, moet die byvoordele aan werkers ook in ag geneem word. Dié voordele sluit in: Voorsiening van basiese watertoevoer en sanitasie teen geen ekstra koste nie; voorsiening van gratis behuising op plase; vervoer van werknemers en hul gesinne van en na dorpe, weidingregte wat in sommige gevalle aan arbeiders verskaf word en in baie gevalle die voorsiening van ’n nasorgsentrum vir werkers se kinders, asook plaasskole.
 
Ackerman het sy voorlegging afgesluit deur te sê: “Dit is nie ’n maklike pad om te loop nie, maar ons sal mekaar moet verstaan en respek hê vir mekaar se situasies. Ek kan u verseker dat aantygings van slawerny en van mense wat in varkhokke woon, ensovoorts, niks gaan help om ’n beter bedeling op die tafel te kry nie.”
 
Tweede verhoor
Sowat 50 boere en slegs 8 werkers het die verhoor bygewoon. Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, sê gevolglik het hulle aan die Departement van Arbeid aangebied dat boere werkers sou aanry om Woensdagoggend (12 Desember 2012) ’n verhoor spesifiek vir werkers by te woon.
 
Möller meen die rede vir die trae bywoning deur werkers was die feit dat dit onwaarskynlik sal wees dat werkers voor hulle werkgewers sou praat. Die openbare verhore vir Mpumalanga en die Oos-Kaap vind onderskeidelik Woensdag (12 Desember 2012) en Donderdag (13 Desember 2012) plaas.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.43
-0.0%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,646.56
-0.8%
Silwer
18.61
-1.5%
Palladium
2,149.00
-0.1%
Platinum
850.00
-1.9%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,597
-1.4%
Alle aandele
62,974
-1.3%
Hulpbronne 10
57,536
-0.6%
Industriële 25
77,418
-1.4%
Finansiële 15
13,782
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot