AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Gariepdam loop wéér oor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Só loop die Gariepdam al sedert Saterdagaand weer oor. Foto: Dinky Schultz
Só loop die Gariepdam al sedert Saterdagaand weer oor. Foto: Dinky Schultz
Die Gariepdam het Saterdagaand vir die derde keer vanjaar begin oorloop.

“Dit is ’n asemrowende, ongelooflike gesig,” sê me. Dinky Schultz, ’n bestuurder by die restaurant van die De Stijl Gariep-hotel. In die agt jaar wat sy al daar werk, het dit nog nooit gebeur dat die dam so gereeld soos vanjaar oorloop nie.

Die Gariepdam word gevoed deur onder meer die Oranje- en Caledonrivier.

Gariepdam, reënboog
'n Reënboog was Saterdagmiddag oor die dam te sien. Foto: Dinky Schultz

Me. Marianne Visser, voormalige stadsklerk van Gariep Dam, sê in die 24 jaar wat sy op die dorp woon, loop die dam, wat vanjaar 50 jaar oud is, in normale reënjare gewoonlik een keer oor, maar vanjaar se drie keer en verlede jaar se twee keer is ongewoon. In ’n droogtejaar het die damvlak tot 19% geval.

Mnr. Wilco Fourie, voorsitter van die Oranjerivier-landbou-unie, sê die feit dat die Gariepdam oorloop, beteken die Vanderkloofdam sal waarskynlik binne die volgende vyf dae ook vol wees.

Fourie lig boere in ’n Telegram-groep in oor riviervlakke in die Benede-Oranjerivier, gegrond op inligting wat die departement van water en sanitasie beskikbaar stel.

Hiervolgens was die Gariepdam vanoggend 102,6% vol, die Vanderkloofdam 93,3%, die Bloemhofdam 89,4% en die Vaaldam 91,3%.

Die invloei van die Gariepdam vanoggend was 1 838 kubieke meter per sekonde (kumek) en die uitvloei 489 kumek.

By Katlani, die eerste meetpunt ná die samevloeiing van die Vaal- en Oranjerivier en dus ’n belangrike aanduider van wat boere aan die Benede-Oranjerivier kan verwag, het die water teen 68,9 kumek gevloei en was die watervlak 0,9 m hoog. By Prieska was die vloei 46,24 kumek en die vlak 1,2 m.

In die laaste week van Januarie vanjaar was die vloei by Katlani op ’n tyd 3 761 kumek en by Prieska 3 817 kumek.

Fourie is bekommerd oor moontlike vloede in die komende reënseisoen. “Dit is nou begin November, die reënseisoen begin nou eers en die damme is reeds baie vol. Ons sou graag wou gehad het dat die damvlakke in sulke omstandighede anders bestuur word.”

Me Anette Klopper du Toit het vanoggend hierdie video van die dam wat oorloop op die Reënval in SA-groep se blad op Facebook gedeel.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot