AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gasmaatskappy blaas aftog in KZN

“Die voorgenome eksplorasiegebied was wel relatief klein, maar het ’n vleiland naby die Ntshingwayo-dam ingesluit, asook die rivier wat in dié dam vloei.”

Die gasmaatskappy Sungu Sungu, een van talle wat vrese oor hidrobreking vir skaliegas die laaste maande opnuut laat opvlam het, het sy aansoek om ’n eksplorasiepermit in KwaZulu-Natal eensklaps teruggetrek – ’n dag na sy eksplorasie-aansoek goedgekeur is.

Dít kom glo nadat ontstoke lede van die publiek vining appèl teen omgewingsgoedkeuring vir die voorgenome eksplorasie aangeteken het. Me. Bronwyn Howard, ’n plaaslike inwoner en lid van die organisasie Frack Free SA, sê appèl is dadelik aangeteken toe hulle in kennis gestel is van die omgewingsgoedkeuring.

Dié soort goedkeuring word tipies gevolg deur die toestaan van ’n eksplorasiepermit deur die Petroleumagent skap van SA (Pasa). Me. Sandy la Marque, uitvoerende hoof van Kwanalu, bevestig dat Sungu Sungu sy permit-aansoek by Pasa teruggetrek het ’n dag nadat die omgewingskonsultante EIMS Kwanalu in kennis gestel het dat die eksplorasie-aansoek in die omgewing van Dannhauser in die noorde van die provinsie goedgekeur is.

Geen rede

Mnr. Thabang Khomo, besturende direkteur van Sungu Sungu, gee in die brief aan Pasa geen rede vir die terugtrekking nie en sê net dis onmiddellik van krag. Howard sê die voorgenome eksplorasiegebied was wel relatief klein, maar het ’n vleiland naby die Ntshingwayo-dam ingesluit, asook die rivier wat in dié dam vloei.

Die dam verskaf water aan onder meer Newcastle en Utrecht. Benewens vrese oor besoedeling, was een van hul grootste bekommernisse dat as die permit-aansoek toegestaan word, die eksplorasie-aansoeke van groter maatskappye, soos Rhino Oil and Gas, wat honderdduisende hektare beslaan, gou kan volg.

Agri SA het boere vroeër gewaarsku dat eksplorasie-aansoeke vir skaliegas vanaf die heel eerste fase beveg moet word, want dit kan maklik outomaties tot hidrobreking lei. Kwanalu het onlangs interdikte in die Noord-Gautengse Hooggeregshof bekom wat Pasa verbied om aansoeke om ’n eksplorasiereg en tegniese permit aan Rhino Oil and Gas Exploration South Africa toe te staan. Die betrokke gebied wat Rhino wil ondersoek, beslaan 1,6 miljoen ha en 15 000 plase in dié provinsie.

Aanbeveling

Agri SA se waarskuwing het gekom te midde van berigte dat Pasa op die punt is om sy eerste aanbevelings oor die toestaan van eksplorasie-permitte vir skaliegas te gee, nadat terugvoer uit openbare raadplegingsessies en wetenskaplike verslae bestudeer is.

’n Reeks petrochemiese maatskappye het reeds om eksplorasieregte in elke provinsie van Suid-Afrika gedoen. Dit sluit groot dele van onder meer die Kalahari, Waterberge, Noordwes, Vrystaat en Karoo in. Agri SA se raad aan grondeienaars wat deur sulke aansoeke geraak word, is om dadelik Agri SA of hul provinsiale land bou-organisasies om hulp te kontak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot