AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gauteng sal nie toltariewe vryspring

Dit is hoogs onwaarskynlik dat die toltarief-projek vir Gauteng afgeskaf en dat daar op brandstofheffings gefokus sal word.

Dit is hoogs onwaarskynlik dat die toltarief-projek vir Gauteng afgeskaf en dat daar op brandstofheffings gefokus sal word.


Só sê mnr. Jeremy Cronin, Adjunkminister van Vervoer. Luidens ’n berig op Engineering News het hy Maandag (11 Julie 2011) op die Suider-Afrika-vervoerkonferensie gesê “enorme skuld” moet vir dié projek betaal word.


“Ek wil nie die aankondiging deur Minister Ndebele (die Minister van Vervoer) voorafgaan nie, maar ek twyfel of dit geskrap sal word – veral wat die eerste fase van die GFIP (Gautengse hoofweg-verbeteringsprojek) betref”, aldus Cronin.


“Ek is bevrees fase-1A is vasgestel. Die sekondes tik af en ons het enorme skuld om te betaal.”


Volgens Agri SA se berekeninge sou die aanvanklike voorstel vir die toltarief die piesang-, tamatie-, aartappel- en uie-bedryf tot R8 miljoen per jaar ekstra uit die sak gejaag het.


Die brandstofheffing

Volgens Cronin het die private sektor groot steun toegesê aan finansiering vir die projek via ’n verhoging in die brandstofheffing. Hy sê die Regering sal dit egter om verskeie redes nie oorweeg nie.


Die nasionale Tesourie is glo teen so ’n stap omdat dit tot ondoeltreffende besteding deur die Regering kan lei, én omdat ’n groot deel van dié belasting – weens die rabat vir visserye en landbou – reeds bestee moet word.


Cronin sê die bedrag wat met behulp van die brandstofheffing in die 2009/10-boekjaar ingesamel is, het op R20 miljard te staan gekom. Die Regering se totale besteding aan padinfrastruktuur het vir dieselfde tydperk egter op R29,2 miljard te staan gekom. “Die bedrag wat ons aan ons padinfrastruktuur bestee en ons brandstofheffingsinkomste is nie in balans nie.”


’n Aankondiging oor die toltarief word binnekort verwag.


Lees ook: GP-toltariewe is “buitensporig”


Bron: Engineering News


12 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.26
+0.4%
Rand - Euro
18.33
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.02
-1.6%
Silwer
22.25
-3.9%
Palladium
1,877.00
-1.2%
Platinum
999.00
-2.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot