AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gauteng-tolgeld gaan kospryse opstoot

Die goedgekeurde Gauteng-tolgelde gaan veral 'n groot uitwerking op vinnig bewegende verbruikersgoedere, en veral basiese voedselsoorte, hê.

Die goedgekeurde Gauteng-tolgelde gaan veral 'n groot uitwerking op vinnig bewegende verbruikersgoedere, en veral basiese voedselsoorte, hê.


Só meen mnr. Jeff Osborne, uitvoerende hoof van die vereniging vir voertuigkleinhandelaars (RMI).


Osborne sê ten spyte van die aanpassings wat vir die Gautengse hoofwegverbeteringsprojek (GFIP) voorgestel is, gaan die koste steeds 'n groot impak hê. Hy meen klein, middelslag- en mikro-ondernemings sal dit die meeste voel.


Osborne sê die koste van die projek is op 'n “dwase manier deur die Regering aangegaan”. Volgens hom vind die proses plaas sonder behoorlike raadpleging met alle belanghebbendes.


'n Gebrek aan geld

Mnr. S’bu Ndebele, Minister van Vervoer, het onlangs gesê tolpaaie is die regstreekse gevolg van die Regering se gebrek aan geld om Suid-Afrika se paaie te onderhou.


Dié werk verg glo te veel geld om daarvoor uit die staatskoffers te betaal. Lees hier meer.


Osborne redeneer egter dat die paaie baie meer kostedoeltreffend verbeter kan word deur 'n holistiese instandhoudingstrategie en met 'n herstruktureerde nasionale brandstofheffing.


Die aankondiging dat taxi’s nie tolgeld sal betaal nie, het ook talle mense warm onder die kraag. Dié aankondiging is gemaak nadat taxibestuurders en eienaars gedreig het met geweld en ontwrigting as hulle die tolgeld moet betaal.


Bron: Sake 24


18 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot