AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gauteng-toltariewe dalk 58c/km

Die Gauteng-toltariewe kan tot 58c/km wees terwyl taxi's moontlik slegs 11c/km kan betaal, sê die VF Plus.

Die Gauteng-toltariewe kan tot 58c/km wees terwyl taxi's moontlik slegs 11c/km kan betaal, sê die VF Plus.

Volgens ’n volledige verslag wat Donderdag (30 Junie 2011) oor Gauteng se voorgestelde toltariewe uitgereik is, kan eienaars van ligte voertuie, wat op die e-tag-stelsel geregistreer is, tot 40c per km betaal, terwyl diegene wat nie geregistreer is nie, tot 58c per km kan betaal.

Te hoog

Die Vryheidsfront Plus sê dié voorstel is steeds “te hoog en ver” van die party se voorgestelde 5c per km.


Adv. Anton Alberts, ’n verteenwoordiger vir die party, sê dié verslag is uitgereik deur die Departement van Vervoer en die taakspan wat die tariewe moet ondersoek.


Hy sê onmiddellike terugvoering word van alle rolspelers en deelnemers vereis, en dit is nie billik nie. In die verslag word glo ook nie op deelnemers se voorstelle gereageer nie.


“Daarom gaan die VF Plus steeds voort om die toltariewe teen te staan en gaan ons saam met die ander deelnemers aan die proses verdere bydraes daaroor lewer,” sê Alberts.


Taxi’s betaal 11c per km

Alberts sê die verslag verdedig bloot die gebruikte, ekonomiese modelle en dit word as gegewe aanvaar sonder om, soos deelnemers gevra het, ondersoek te doen na ander wyses van finansiering.


Dit stel ook voor dat taxi’s ’n verminderde tarief van 11c per km moet betaal. Geen toegewings word egter gemaak vir padgebruikers wat maatskaplik ekonomies nie welaf is en van motorvervoer gebruik moet maak nie. Die party sê hulle sou wou sien dat middelklas en arm motoriste ook minder moet betaal.


Onafhanklike reguleerder

Die party sê hy is wel tevrede oor die feit dat die departement ’n onafhanklike reguleerder gaan skep om padverwante tariewe te reguleer.


 “In die finale ontleding is die VF Plus nie tevrede met die toegewings wat gemaak is nie en sal verdere opsies oorweeg om billike toltariewe die lig te laat sien,” voeg Alberts by.


* Die VF Plus reken die toltariewe word bekook. Lees die storie hier.


30 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
+1.1%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,782.78
+0.7%
Silwer
22.70
+2.3%
Palladium
1,850.00
-0.1%
Platinum
1,007.00
+1.6%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot