AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gebruik gifstowwe reg, sê kenner

Die meeste probleme wat met die gebruik van gifstowwe in Suid-Afrika voorkom is ’n gevolg van verkeerde gebruik.

“Nog nooit in Suid-Afrika het vergiftiging van gewasse plaasgevind omdat gebruikers die etiket-aanwysings nagevolg het nie,” sê dr. Gerhard Verdoorn, direkteur van die Griffon Gif-inligtingsentrum.

Hy het tydens ’n mediakonferensie van Monsanto gesê plaaslik en in ander lande word talle probleme ervaar weens “ongelooflik baie” wangebruik van gifstowwe. “En dis meestal omdat mense nie etikette en aanwysings behoorlik lees nie.”

Elke gifstof wat in die land gebruik word, moet volgens die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels van 1947 geregistreer en gereguleer word, verduidelik Verdoorn. Die Wet verbied verkryging, vervreemding, verkoop of gebruik van ’n landboumiddel of veemiddel vir ’n ander doel as wat op die etiket of houer van die sodanige produk gespesifiseer word.

“Koue water Omo”
Volgens Verdoorn kry boere ook gereeld verkeerde gebruiksaanwysings van agente en sogenaamde konsultante. Hy sê dié aanwysings maak baie keer nie sin nie – “dis soos om vir iemand te sê om sy kinders in koue water met Omo te bad.”

Verdoorn sê dit is hartseer dat wanneer ’n konsultant oortree, ’n hof baie keer bevind dat ’n maatskappy skade aan ’n boer moet uitbetaal, terwyl die rolspelers in die waardeketting verkeerd opgetree het. Dít is baie keer ’n gevolg van die ondoeltreffende werking van die Departement van Landbou en die Nasionale Vervolgingsgesag.

Die gebruik van enige middel is potensieël gevaarlik, afhangende van hoe, wanneer, waar en deur wie dit gebruik word, meen Verdoorn. In vergelyking met produkte, soos parasetamol, se giftigheid, is glifosaat – die aktiewe middel in Round-up Ready – se giftigheid baie laag.

Verdoorn het sy praatjie afgesluit deur te vra: “As Round-up Ready giftig was, hoekom is daar meer as 7 miljard mense op die aarde?”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot