AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Gee belastingkorting waar gemeenskappe sélf dienste lewer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Gemeenskappe wat skouer aan die wiel sit en self openbare dienste lewer, moet daarvoor vergoed word, meen Vrystaat Landbou.

Mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, lewer môre sy jaarlikse begrotingsrede.

Mnr Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou, sê Suid-Afrikaners word al hoe meer belas terwyl die staatsdiens nie meer sy verantwoordelikhede met dienslewering nakom nie.

“Individue en gemeenskappe word byna daagliks gedwing om self hul paaie, water- en sanitasie- en ander dienste in stand te hou om te kan oorleef. Vrystaatse boere het in 2022 reeds talle lewensgevaarlike paaie self herstel en honderde slaggate gevul – uit hul eie sak.”

Volgens Botha maak dit daarom net sin dat die staat gemeenskappe, en veral die boere wat gewoonlik die vinnigste inspring, tegemoet kom met opsies om hierdie uitgawes van belasting te kan verhaal.

Vrystaat Landbou het vroegtydig begrotingsvoorstelle by die ministerie ingedien. Dit sluit die volgende in:

As boere self paaie herstel, en hulle die diesel en uitgawes daarvoor as boerdery-uitgawes aandui, moet dit van belasting afgetrek word. Indien nie, moet dit ’n belastingaftrekbare uitgawe wees. Dieselfde geld misdaadvoorkomings- en sekuriteitsuitgawes.

Toestemming om as boere hul eie hernubare kragstelsels oprig, die koste daarvan afgetrek kan word as boerdery-uitgawes.

As boere se BTW- en inkomstebelastingopgawes geoudit word, moet terugbetalings so gou moontlik geskied, aangesien dit talle boere onder ernstige kontantvloeidruk plaas as dit vir maande vertraag word.

Volgens Botha sal belastingaftrekkings vir selfdoen-diensleweringsaksies bydra om die verval op die platteland te stop en om te keer. Dit sal ook vir alle gemeenskappe ’n voordelige alternatief tot onder meer diensleweringsbetogings wees en druk op die verswakte staatsdiens verlig.

“Met vanjaar se begroting het Godongwana dus ’n geleentheid om die landelike gemeenskappe te bemagtig om self die verval van die platteland stop te sit.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
+1.1%
Rand - Pond
22.27
+0.7%
Rand - Euro
19.72
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
990.76
+0.6%
Palladium
1,440.39
-0.2%
Goud
1,984.26
+0.7%
Silwer
23.10
+0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,029
+0.4%
Alle aandele
75,588
+0.5%
Hulpbronne 10
65,265
-0.8%
Industriële 25
102,492
+0.8%
Finansiële 15
15,448
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot