AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Geen mark vir plaasgrond in Zim, maar

Internasionale beleggers loer weer na plase in Zimbabwe, hoewel geen mark vir grond bestaan nie.

Gemiddelde waardes van landbougrond in die Suider-Afrikaanse streek sou gebruik kon word om plaaswaardes in Zimbabwe vas te stel, meen ’n kenner.

In dié buurland is sedert 2005 geen mark vir plaasgrond nie ná ’n wysiging aan die grondwet ingevolge waarvan alle landbougrond onteien is.

Mnr. Alan Stephenson, besturende direkteur van die Suid-Afrikaanse grondwaardeerdersgroep Mills Fitchet, sê ’n regsbeginsel bestaan waarvolgens streekwaardes as maatstaf gebruik kan word.

Stephenson het dié beginsel, bekend as die Pointe Gourde-beginsel, reeds vir verskillende waarderings van plase gebruik waarvoor sy onderneming aangestel is.

Mike Campbell se saak
Die eerste keer was vir die saak wat wyle mnr. Mike Campbell en 77 ander Zimbabwiese boere by die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se tribunaal vir vergoeding ná onteiening aanhangig gemaak het.

Daarna het Stephenson die beginsel ook gebruik vir waardasies wat na die internasionale sentrum vir die beslegting van beleggingsdispute (ICSID) in Washington gebring is.

Stephenson, ’n assessor in Suid-Afrika se Grondeisehof, was in April vanjaar weer in Zimbabwe om met boere oor dié beginsel te praat. Hy sê dit spruit uit ’n saak in Trinidad, waar grondeienaars wat deur die staat onteien is vir die bou van ’n gruisgat, die waarde wat die gruisgat tot hul grond sou kon voeg, by die waardasie ingesluit wou hê.

Die regter het egter bevind “die skema van onteiening” moet in sulke gevalle buite rekening gelaat word. Stephenson sê dieselfde beginsel kan omgekeerd in Zimbabwe gebruik word.

Onteiening en waardes
“Om die waarde van landbougrond in Zimbabwe te bepaal, laat ons die onteieningskema buite rekening en aanvaar dat waardes soortgelyk aan dié in ander lande soos Suid-Afrika, Swaziland en Zambië, sou wees.”

Die waarde van Zimbabwiese landbougrond raak opnuut ‘n kwessie omdat internasionale beleggers weer begin belangstel om daar te belê.

Die kwessie van grondonteiening en veral vergoeding sal egter eers uitgestryk moet word, sê Stephenson. Hoewel daar geen mark vir landbougrond is nie, is die mark vir residensiële en sake-eiendomme baie lewendig.

Pryse kan selfs hoër as in Suid-Afrika wees omdat die vraag groot is en pryse in Amerikaanse dollar bepaal word, sê Stephenson.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot