AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Geen ongemerkte vee onder hamer

Alle veekopers is versoek om geen vee aan te koop wat nie gemerk en van die nodige dokumente vergesel is nie.

’n Dringende beroep is op alle veekopers gemaak om van 1 Januarie 2013 geen vee aan te koop wat nie gemerk en van die nodige dokumente vergesel is nie.

Dié inisiatief word gesamentlik deur die Rooivleisbedrysforum en die SAPD se veediefstaleenhede gesteun.

Die ekonomie is in 2011/’12 van sowat R430 miljoen gestroop weens veediefstal. Volgens die forum is beeste ter waarde van R295 miljoen gesteel, skape ter waarde van R92 miljoen en bokke ter waarde van R42 miljoen.

Volgens die forum dra die land se veebedryf ook skuld aan die hoë voorkoms van veediefstal. "Dit blyk dat die grootste gedeelte van die veehandel nie gehoor gee aan die bepalings van die Wet op die Identifikasie van Diere en die Wet op Veediefstal wat beweging beheer nie en dus nie voldoen aan die basiese vereiste om veediefstal te bekamp nie.

Verlammende uitwerking op alle veeboere
"Hierdie euwel het ’n verlammende uitwerking op sowel die kommersiële as die opkomende sektor in die land," sê mnr. Dave Ford, voorsitter van die forum.

Hy sê die veediefstaleenhede kan dié misdaad nie alleen beveg nie. "Lede van die veebedryf wat nie die betrokke wetgewing nakom en hul vee merk nie, dra by tot die voorkoms van die diefstal."

Alle kopers van lewende hawe soos voerkrale, boere, spekulante, veeveilings en slagplase kan vervolg of swaar beboet word as hulle betrap word met ongemerkte vee wat moontlik gesteel is, al was hulle nie bewus daarvan nie.

Die forum het dringend versoek dat alle vee-eienaars ’n brandmerk registreer en al hul vee merk. ’n Dokument van identifikasie en ’n veeverwyderingsertifikaat moet voltooi en tydens alle transaksies verskaf word. (Kyk na ‘n brosjure oor die identifikasie van vee.)

http://www.landbou.com/bedrywe/diere/gids-vir-identifikasie-van-vee

Alle veekopers word versoek om vee-eienaarskap te bevestig en te weier om lewende hawe in besit te neem wat nie aan dié vereistes voldoen nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot