AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Geen plaaswerkers by loonverhoor

Geen plaaswerkers was Maandag by die openbare verhoor oor lone op Ottosdal in Noordwes aanwesig nie.

Altesame 22 afgevaardigdes, van wie die meeste boere was, het die openbare verhoor oor die sektorale vasstelling bygewoon wat op Ottosdal in Noordwes gehou is.

Mnr. Naudé Pienaar, algemene bestuurder van Agri Noordwes, sê geen plaaswerkers was teenwoordig nie, slegs verteenwoordigers van die Food and Allied Workers’ Union (Fawu), werkgewers en beamptes van die Departement van Arbeid.

Volgens dié vakbond is die hele Suid-Afrika gekant teen die sowat R1500 maandelikse minimum loon vir heeltydse plaaswerkers. Pienaar sê die daaglikse loon van R150 vir seisoenale werkers, die eis wat elders in die land aan boere voorgehou word, het nie tydens dié verhoor ter sprake gekom nie.

Regulering van produkte
Nóg ’n kwessie waaroor vakbondverteenwoordigers gepraat het, was die regulering van produkte, soos meel, wat aan werkers gegee word. Die vakbond meen dat dié tipe produkte – soos wit mieliemeel of bruinbroodmeel – vasgestel moet word sodat een boer nie wit mieliemeel aan sy werkers gee terwyl ander bruinbroodmeel ontvang nie.

Pienaar sê die boere het tydens hul voorlegging dit duidelik gestel dat mits die minimum loon hoër vasgestel word, afleggings talle werkers in die gesig sal staar. Hy sê as die monitêre waarde van voordele, soos water, krag, behuising en vervoer – wat baie boere aan hulle werkers voorsien, in ag geneem word, is dié loon baie hoër as die sektorale vasstelling.

Die laaste openbare verhore oor sektorale vasstelling sal vandeesweek plaasvind. Dinsdag (11 Desember 2012) sal die Noord-Kaap se verhoor op Keimoes plaasvind, terwyl die verhoor vir Mpumalanga Woensdag (12 Desember 2012) in KwaMhlushwa gehou sal word. Die laaste verhoor is gereël vir Donderdag (13 Desember 2012) in Barkly-Oos in die Oos-Kaap.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot