AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Geen tekens van stakings in Wes-Kaap

Daar is nog geen tekens van geweldadige stakings in Ceres, Worcester of De Doorns nie, berig LBW-joernaliste.

"Plaaswerkers is op pad werk toe onder die wakende oog van talle polisielede in Nduli, Ceres. Dit blyk dat die dreigende staking van 4 Desember slegs gerugte gaan bly. Werkers staan en wag in werksoorpakke in ligte luim voor die ingang na Nduli vir vervoer na plase. Hulle is eens dat hulle wil werk om geld vir hul families in die Oos-Kaap te kan stuur," laat weet Johan van der Merwe uit Ceres.

Werkers wat perskes pluk op n steenvrugplaas in Prins Alfred Hamlet, meen hulle is gelukkig om vandag werk toe te gaan.

"Ons is honger en die regering sal die antwoord gee in April volgende jaar; ons sal wag tot dan," het een van die werkers aan Landbouweekblad vertel.

Gerrit Schaafsma berig uit De Doorns en Worcester dat dit rustig is in dié omgewing en dat die polisie sê hulle is gereeds vir enige gebeurlikhede.

Daar was verskye polisie-eenheide vanoggend by Worcester en De Doorns te sien, met meer as 60 addisionele lede na elk van die dorpe ontplooi. Tot dusver is daar geen geweld in De Doorns nie, maar feitlik geen werkers het opgedaag vir werk nie.

Vragmotors wat gewoonlik werkers oplaai en na plase neem, staan buite die polisiestasie en wag vir personeel. Dit word verneem dat ANC-raadslede gisteraand in woonburte rondgeloop het en werkers sterk aan te moedig om nie vandag werk toe te gaan nie.

Een werker met wie Landbouweekblad gepraat het, sê hy wil graag n beter loon verdien, maar dat hy ook wil werk omdat hy geld wil spaar vir Kersgeskenke vir sy kinders.

"Ek wil gaan werk," sê hy, "maar ek is bang oor wat met my gaan gebeur. Hier is mense wat vir jou kyk as jy na die lorries toe gaan." Hy vrees vir sy veiligheid indien hy sou gaan werk.

Daar is in hierdie stadium nog geen geweld of stakings in die Wes-Kaap aangemeld nie.


Daar is groot polisieteenwoordigheid by Nduli naby Ceres. Foto: JOHAN VAN DER MERWE

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot