AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9780,8
66,80
CORN
29 Mrt
-
4530
-10,00
SOYA
29 Mrt
-
8252
9,00
SUNS
29 Mrt
-
8750
90,00
WEAT
29 Mrt
-
6500
6,00
WMAZ
29 Mrt
-
3950
-40,00
YMAZ
29 Mrt
-
4053
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Geen toegang’ tot Vrede-melkplaas vir DA

Lede van die Vrystaatse wetgewer is vanoggend toegang tot die omstrede Vrede-melkplaas geweier, toe hulle dit wou besoek ná verdoemende e-posse aan die lig gekom het.

Twee lede van die Vrystaats wetgewer, dr. Roy Jankielsohn, Vrystaatse DA-leier, en sy kollega, me. Leona Kleynhans, ook lid van die provinsiale wetgewer, is Dinsdag toegang geweier tot die omstrede Vrede-suiwelprojek van die Vrystaatse departement van landbou.

Dié melkboerdery is sedert verlede week opnuut in die nuus nadat die sentrum vir ondersoekende joernalistiek amaBhungane ná ’n forensiese ondersoek onthul het hoe miljoene rande van Vrystaatse belastingbetalergeld via die Vrede-projek gekanaliseer is om vir die uitspattige Gupta-troue in 2013 in Sun City te help betaal.

Jankielsohn sê nadat die Vrystaatse premier, mnr. Ace Magashule, Maandag aan joernaliste gesê het die Vrede-suiwelprojek is “lewendig” en “produktief” het hy en Kleynhans besluit om Dinsdagoggend ’n oorsig-besoek as lede van die wetgewer te bring. Jankielsohn is ook lid van die wetgewer se portefeuljekomitee vir ekonomiese ontwikkeling.

Aikona inkom

Amptenare by die hek het geweier om hulle binne te laat en voorgestel dat hulle die Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie (VOK) vir toestemming vra, omdat die bestuur van die projek ’n ruk gelede na die VOK oorgedra is.

Die VOK het hul by navraag na die provinsiale departement van landbou en landelike ontwikkeling verwys, wat op sy beurt gesê het hulle het ’n toestemming-brief van die speaker van die wetgewer, me. Mamiki Qabathe, nodig.

“Dít is absolute nonsens, en niks anders nie as ’n poging om te verhoed dat ’n soeklig op die omstrede projek geskyn word. Wettig-verkose lede van provinsiale wetgewers en die Parlement het nie toestemming nodig om ’n oorsig-besoek te bring nie, want dis hul Grondwetlike reg,” sê Jankielsohn in ’n verklaring.

Neem komitee soontoe

“Ek het die laaste paar jaar verskeie versoeke aan die voorsitter van die portefeuljekomitee oor ekonomiese ontwikkeling, mnr. Thabo Meeko, gerig om die komitee vir oorsig na die Vrede-projek te neem. Hy het dit geïgnoreer.”

Jankielsohn beskuldig Meeko daarvan dat hy alles in sy vermoë doen om die provinsie se ANC-geleide regering en veral Magashule teen ’n openbare soeklig te beskerm.

“Hoekom word ons toegang vir oorsig tot die plaas verbied as die Vrede-projek inderdaad ’n lewendige en produktiewe een is, soos premier Magashule beweer?”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
+0.0%
Rand - Pond
22.38
+0.1%
Rand - Euro
19.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
960.93
+0.1%
Palladium
1,416.63
-0.0%
Goud
1,966.64
-0.4%
Silwer
23.26
-0.3%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,738
+0.4%
Alle aandele
76,312
+0.4%
Hulpbronne 10
66,506
+0.1%
Industriële 25
103,331
+1.0%
Finansiële 15
15,525
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot