AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Geen vloedhulp vir boere?

Ten spyte van die feit dat R600 miljoen tydens die begrotingsrede vir vloedskade opsy gesit is, is dié geld glo nie vir landbouskade bedoel nie.

Ten spyte van die feit dat R600 miljoen tydens die begrotingsrede vir vloedskade opsy gesit is, is dié geld glo nie vir boere of landbouskade bedoel nie.


Dít is onlangs aan Agri SA bekend gemaak. Die organisasie sê voordat die verslag wat oor die skade-opnames gedoen is nie goedgekeur word nie, kan die Nasionale Tesourie nie genader word vir bykomende rampgeld om die landbousektor by te staan nie.


Dié hulpfondse fokus spesifiek op die vloede wat begin vanjaar voorgekom het.


Verwarring oor verslae

Agri SA sê hulle wag tans op die bekragtiging van die vloedskade-opnames wat gedoen is deur beroepsdiensverskaffers, wat deur die Nasionale Rampsentrum (NDMC) aangestel is.


Volgens die organisasie bestaan groot verwarring oor die metodes wat gebruik is om skade te bepaal in plaas daarvan dat vloedbeskadigde plase besoek is.


Hulle het verder ook baie vrae oor die verskille tussen die oorspronklike verslae wat deur provinsiale rampsentrums gedoen is, en die verslae wat onlangs deur die diensverskaffers saamgestel is. Die organisasie sê hulle het ’n vergadering met die NDMC versoek om dié probleme en die pad vorentoe te bespreek.


Lees ook: Vloedskade in Suid-Kaap R570 miljoen


Keerwalle wag

Mnr. Johan van Rensburg, hoof uitvoerende beampte van Agri Noord-Kaap, sê intussen wag boere in die provinsie op hete kole om te hoor of hulle gehelp gaan word. “Die gate in die keerwalle lê en wag om reggemaak te word, maar die boere is net nie in staat daartoe om self skade te kan herstel nie.”


Wat die proses betref, sê Van Rensbrug “die meule draai baie stadig en dit is baie frustrerend. Die boere is aangejaag om hul skadeopnames vinnig te doen en ons hoop nie valse hoop is nou by die ouens geskep nie”.


Volgens Van Rensburg gaan verskeie boerderye langs die Oranjerivier onderkant Upington nie sonder die hulp van rampgeld finansieel kan oorleef nie.


Vloedskade-opnames word ook tans elders in die land onderneem ná swaar reën verlede maand en in Mei vanjaar voorgekom het.


* Kyk hier na foto's van vloedskade in die Karoo.


6 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.10
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,794.43
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,911.50
+0.6%
Platinum
1,021.00
+0.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,164
+1.4%
Alle aandele
75,326
+1.4%
Hulpbronne 10
75,036
+1.4%
Industriële 25
92,332
+0.8%
Finansiële 15
15,844
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot