AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Geen vloedhulp vir kommersiële boere

Geen kommersiële boer gaan vloedhulp ná die onlangse vloede ontvang nie, aldus aanduidings van minister Tina Joemat-Pettersson.

Geen kommersiële boer gaan vloedhulp ná die onlangse vloede ontvang nie, aldus aanduidings van me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, sê Agri SA.

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, het onlangs met Joemat-Petersson hieroor gepraat: “Sy het gesê haar finale antwoord is dat daar geen hulp vir wit kommersiële boere sal wees nie - net opkomende boere sal gehelp word.”

Möller sê die enigste ooreenkoms wat tot dusver vir kommersiële boere aangegaan is, is geld wat die IDC, die voormalige Nywerheidsontwikkelingskoöperasie, beskikbaar gestel het wat boere teen ‘n baie redelike rentekoers kan leen.

Wat van die geld?

Möller sê Agri SA het tans baie vrae oor die geld wat op verskillende staatsvlakke vroeër die jaar vir vloedhulp beskikbaar gestel is. Pres. Jacob Zuma het tydens sy staatsrede aangekondig dat ‘n bedrag van R800 miljoen as vloedhulp beskikbaar gestel sal word. Mnr. Pravin Gordon, Minister van Finansies, het tydens sy begrotingsrede R600 miljoen as vloedhulp beskikbaar gestel, en Joemat-Petersson het tydens háár begrotingsrede aangekondig dat haar departement R200 miljoen vir dié doel beskikbaar gaan stel.

“Ons vra hoe is dit moontlik dat daar geen hulp is nie?” vra Möller. Hy sê hulle is tans besig om die saak verder op te volg en hoop om binnekort antwoorde te hê.

Intussen het die Departement van Waterwese aangedui dat hy R1,3 miljard afstaan aan die herstel van die infrastruktuur van groter waterstelsels, soos groot toevoerkanale. Möller sê daar is nog nie duidelikheid of die geld op plase ook aangewend gaan word nie.

In Januarie is bereken dat vloedskade van R2 miljard in Suid-Afrika aangerig is.

* Landbou.com wag tans op antwoorde van die departement oor dié situasie.


31 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.26
+1.6%
Rand - Pond
21.21
+0.6%
Rand - Euro
18.24
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,793.96
-0.2%
Silwer
22.99
-0.7%
Palladium
1,925.00
+1.3%
Platinum
1,027.50
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,301
+1.6%
Alle aandele
75,462
+1.5%
Hulpbronne 10
75,194
+1.6%
Industriële 25
92,595
+1.1%
Finansiële 15
15,845
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot